So Bietjie Beter

So Bietjie Beter Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from So Bietjie Beter, Tourist Information Center, Auckland, Auckland.

19/06/2024

Lewe in Nieu Seeland #4: Vandag gesels ons: sneeu, winter sports, toerisme, aardbewings, 'mobile homes', Rand vs Dollar, en vele meer!

12/06/2024

Ons is terug met meer informasie van lewe in Nieu-Seeland van 'n Suid Afrikaanse perspektief. Vandag gesels ons die tweedehandse mark, Suid Afrikaanse inkopies, Biltong, finansies, huur, huiskoop, vulkane en vele meer!

04/06/2024

Ons is terug met meer informasie van lewe in Nieu-Seeland van 'n Suid Afrikaanse perspektief. Vandag gesels ons kitskos, die 'Kiwi burger', afwesigheid van Suid Afrikaanse gunstelinge, 'small talk', seekos en vele meer!

27/05/2024

Ons is terug met meer informasie oor lewe in Nieu-Seeland van 'n Suid Afrikaanse perspektief. Vandag gesels ons Braai in NZ, 'Sausage sizzles', dollars, verhoudings met Australia, winter sport, kos en vele meer!

23/05/2024

Vandag bespreek ons mal papegaaie, coffee culture, terminologieë, misdaad en vele meer in ons laaste episode (deel 4) van 'Nieu-Seeland, Eerste Indrukke'

19/05/2024

Nuuskierig oor lewe in Nieu-Seeland uit die perspektief van 'n Suid Afrikaner? Kry 'n koppie koffie of 'n koppie tee en geniet deel 3 van ons 'Nieu-Seeland - Eerste indrukke' reeks.

(Nieu-Seeland - Eerste indrukke, deel 3)

16/05/2024

Ons is terug met deel 2 van ons reeks 'Nieu-Seeland - Eerste indrukke' waar ons gesels oor lewe aan die kant van die wêreld uit die perspektief van 'n Suid Afrikaner.

14/05/2024

Nuuskierig oor lewe in Nieu-Seeland uit die perspektief van 'n Suid Afrikaner? Kry 'n koppie koffie of 'n koppie tee en geniet deel 1 van ons 'Nieu-Seeland - Eerste indrukke' reeks.

(Nieu-Seeland - Eerste indrukke, deel 1)

Address

Auckland
Auckland

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when So Bietjie Beter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to So Bietjie Beter:

Share