
04/03/2023
Ons gaan KKNK toe!
Ons vertek die 2de April en kom terug die 8ste April 2023.
-Semi luukse bus
-Goeie akkommodasie
-Ontbyt en aandetes.
-Deposito:R1500
-Volle prys: R11500 per persoon
Vir meer inligting of om te bespreek, stuur vir ons 'n Whatsapp op +27 82 459 0570 of epos na [email protected]
Beperkte sitplekke, bespreek so gou moontlik!
www.tamarisktours.co.za