Bakgat Stappers

Bakgat Stappers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bakgat Stappers, Travel Company, Bultfontein.

Kom deel die Pretdag saam met vriende en familie!
15/01/2018

Kom deel die Pretdag saam met vriende en familie!

15/01/2018
17/02/2015

Finale reëlings van Aasvoëlberg Stap 13-15 Maart 2015:
Vertrek Vrydag om 13:00 vanaf Bultfontein Finansiele Dienste met withemde, Vrydagaand braai ons.
Dag 1 is 12km, Saterdagaand braai ons weer en gesels lekker oor die Buitelugskooldae en die dag se dinge.
Dag 2 is 8 km, ons begin vroeg stap sodat ons 10:30 kan vertrek met ons Blouhemde.
Sondagete in Bloemfontein Of by die Casino (Buffet @ R149.00) of by die Wimpy langs die hoofpad.
Bestuurders: Bambi Olivier en Eloise Fourie
Lekker pak en ons sien uit om saam met julle te stap!!!
Elöise en Roeline
xx xx

02/09/2014

Ons is besig met 2015 se beplanning. Kan alle lede, ou lede en voornemende lede asb vir ons laat weet of hulle gedurende 2015 lid van die stapklub wil wees en bly?. Ons wil voorraad bestel en ons getalle net reg kry.
Ledegeld van R150.00 is dan ook nou betaalbaar. Ons benodig die fondse vir deposito op voorraad. Baie dankie en lekker dag verder.

01/12/2011

FNB Bultfontein het vandag vir ons waterbottels en pette geborg. Baie dankie aan Johan Maree vir die wonderlike gebaar. Dis heerlik om so baie geskenke te kry so voor kersfees....

17/11/2011

Cd met Kameelkop se foto's op vandag uitgedeel.... laat weet wat julle d**k!!

13/11/2011

Dan soos julle almal gesien het, het ons items wat ons verkoop, die Stone Golfh**pies met ons Logo op vir R150 elk, aansteekknopies vir R10 elk en sleutelhouertjies vir R5 en Flessies (Hip Flask) met jou naam op vir R100. Die Flessies sal alleenlik gemaak word op bestelling. Julle moet gou maak, want daar is nie meer baie voorraad oor nie en net 'n sekere grootte h**pies oor......

13/11/2011

Ons het ons Jaarafsluiting gehou gister en dit was 'n reuse sukses! Baie dankie aan elke Stigterslid vir hul bydrae en hulp asook vir Rita vir die heerlike mielietert en Esther wat vir ons die venue gereel het. Dan, die belangrikste, aan almal wat teenwoordig was en dit saam met ons geniet het...was dit nie vir julle wat daar was nie, sou dit nie 'n sukses gewees het nie! Julle is almal great mensies!

03/11/2011

Die hemde het ook gekom vir 2012, kom betaal asb julle ledegeld en kry jou h**p!

03/11/2011
03/11/2011

Ek wag nog vir van julle se fotos wat geneem is by Kameelkop om die CD te kan klaarmaak. Maak asb seker dat dit teen more 12uur by my uitkom....baie dankie BAKGAT Groete Elize

02/11/2011

Ons het die Roete Kameelkop, Marquard gaan stap vanaf 21 - 23 Oktober 2011. Ons het die Roete nie te moeilik gevind nie, maar baie UITPUTTEND.....maar het dit ongelooflik baie geniet! Al die dames wat die Roete gestap het is welkom om nog fotos op te sit en kommentaar te lewer.......

Address

Bultfontein
9670

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakgat Stappers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category