Kranspoort Verhuring / Bookings

Kranspoort Verhuring / Bookings Private Bushveld Self-Catering Holiday Accommodation in Kranspoort Dorp, Loskop Vallei.

14/06/2026

Kranspoort Dorp is die plek om te wees. 'N video saamgestel deur ons eie inwoners. Kontak ons vir 'n lekker boswegbreek. Verskeie akkommodasie beskikbaar

🌿 Moenie uitmis nie! 🌿Ons het nog plek vir die skoolvakansie.Bespreek nou jou verblyf by Kranspoort Boshuis vroegtydig v...
13/06/2026

🌿 Moenie uitmis nie! 🌿
Ons het nog plek vir die skoolvakansie.
Bespreek nou jou verblyf by Kranspoort Boshuis vroegtydig vir die skoolvakansie en geniet ’n onvergeetlike naweek in die natuur.
Ons is geleë in die pragtige Kranspoort Dorp, Loskopvallei, slegs 5 km van Loskopdam af, tussen Middelburg en Groblersdal.
Ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park – ideaal vir ’n vinnige wegbreek!
🏡 Verblyf
• Eenhede slaap tot 6 persone (kinders ingesluit)
• Selfsorg eenheid
• Privaat swembad
• Privaat braai & boma
• Wild beweeg vrylik tussen die eenhede – ’n ware bosveld-ervaring
🌳 Aktiwiteite op die gronde:
⛳ Gholfbaan
🥏 Discgolfbaan
🎣 Visvang
🚶‍♂️ Stap- en 🚴 fietsroetes
🚙 4x4-roetes
🦓 Game drives kan gereël word
Kranspoort bied die perfekte balans tussen rus, natuur en avontuur in die hart van Mpumalanga.
📞 Navrae & besprekings:
Skakel of WhatsApp gerus vir meer inligting
Luanka – 082 435 2631

Ons mooi nuwe ingang lyk stunning
05/06/2026

Ons mooi nuwe ingang lyk stunning

Newcomers in our beautiful town
02/06/2026

Newcomers in our beautiful town

Sonsondergang in ons mooie Kranspoort
02/06/2026

Sonsondergang in ons mooie Kranspoort

Kom leer meer van slange en hoe om hulle veilig te hanteer
14/05/2026

Kom leer meer van slange en hoe om hulle veilig te hanteer

Kranspoort spog met 281 voël spesies. Kom ervaar die natuur eerstehans
12/05/2026

Kranspoort spog met 281 voël spesies. Kom ervaar die natuur eerstehans

Kranspoort is definitief die plek om te wees
12/05/2026

Kranspoort is definitief die plek om te wees

Positiewe terugvoer maak alles die moeite werd.
12/05/2026

Positiewe terugvoer maak alles die moeite werd.

Loskop Maraton 2026Kranspoort Vakansiedorp het gees en uitmuntende mense
26/04/2026

Loskop Maraton 2026
Kranspoort Vakansiedorp het gees en uitmuntende mense

Address

Elias Motsoaledi
1080

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kranspoort Verhuring / Bookings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kranspoort Verhuring / Bookings:

Share