VENTURE BUTIK

VENTURE BUTIK Butik Hiking tours and Day hikes: https://canva.link/kokvkbzb5e8okru

02/06/2026
Dit was n bitter lekker oggend met julle wat op kort kennisgewing besluit om tog n stappie in te werk! Die wêreld was na...
29/05/2026

Dit was n bitter lekker oggend met julle wat op kort kennisgewing besluit om tog n stappie in te werk!

Die wêreld was nat weens versadige grond wat ná al die reën net nóg moet besluit waarheen...!?

Die warm koffie/tee het goed afgegaan by ons afsaalplek en heerlike gesellige breakfast-plek!

Ons sien uit na die foto's, deel gerus en lekker rus!

Geniet julle naweek, sien jou weer!

🥰👋🏻

26/05/2026

Deel 3

Deel 2
26/05/2026

Deel 2

Die "Akker Rakkers" - het ek hul vandag herdoop!Dit was n rowwe enetjie dié! Hulle is vooraf gewaarsku, maar hulle het h...
26/05/2026

Die "Akker Rakkers" - het ek hul vandag herdoop!

Dit was n rowwe enetjie dié! Hulle is vooraf gewaarsku, maar hulle het hom! Hier is n paar stewige bulte op die Pass2pass! En buiten die afstand was dit n "workout and a half"! Klomp tuwwe stappers dié!

Van hulle het nog laasweek teruggekeer van n 140km Camino ook -
maar vandag verdien julle elkeen n medalje 🥰👌🏻

VERY WELL DONE TO ALL 👏🏻😍

Deel gerus jul foto's!

Adios tot n volgende keer 👋🏻😁

*Heroes of the day:*
Rina Pretorius
René Combrink
Erika Maritz
Noel van der Miller
Sonja Ackerman
Riki Branford
Sonja Sieberhagen
Mariàn Marais

Deel 9
24/05/2026

Deel 9

Deel 8
24/05/2026

Deel 8

24/05/2026

Deel 7

24/05/2026

Deel 6

Address

Garden Route
Garden Route

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VENTURE BUTIK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share