Noekies Holiday Rentals

Noekies Holiday Rentals The Break You Need.

Wil jy Vakansie hou in Mosselbaai Desember?Goeie Nuus hier is weer n kansie by die lieflike Point Village in Mosselbaai....
28/08/2026

Wil jy Vakansie hou in Mosselbaai Desember?
Goeie Nuus hier is weer n kansie by die lieflike Point Village in Mosselbaai.
Drome word nog waar!!!
064 528 1694
Beskikbaar:
1 Desember tot 27 Desember
Ideaal vir twee Families of een groot familie.
Vier Slaapkamers, Drie anadkamers, Apparte Toilet, Twee volledige kombuise, Lieflike Braai dek asook grond vlak kuier tuin.
Loop Afstand van strand en baie Restaurante en aktiwiteite.
Hier wil jy wees.
Kontak my betyds so geleendheid duik nie sommer vinnig weer op nie.

Die Rustigheid van Suiderkruis Lagoon Villa sorg dat mens net kan totaal afsluit en elke sekond se mooi in jou hart diep...
24/08/2026

Die Rustigheid van Suiderkruis Lagoon Villa sorg dat mens net kan totaal afsluit en elke sekond se mooi in jou hart diep bêre.
As jy eers hier was kom jy weer terug net vir daardie saligheid.
Bespreek betyds jou gaaitjie en kom laai jou sonkrag vir die siel.
064 528 1694
Bespreek Betyds.

Hier is jou kans op n heerlike Vakansie vir slegs 2 persone.Naby aan die strand, slegs vier minute se stap. Ja dit is no...
23/08/2026

Hier is jou kans op n heerlike Vakansie vir slegs 2 persone.
Naby aan die strand, slegs vier minute se stap.
Ja dit is nou beskikbaar vir Desember 2026. Langer besprekings baie welkom.
0645281694

Vir die Laatslapers Desember Vakansie Plek nou beskikbaar. Vier Slaapkamer Seefront Vakansie Huis beskikbaar.Suiderkruis...
14/08/2026

Vir die Laatslapers Desember Vakansie Plek nou beskikbaar.
Vier Slaapkamer Seefront Vakansie Huis beskikbaar.
Suiderkruis Grootbrakrivier.
Die huis bestaan uit Drie dele.
Hoof Huis Boonste Vlak.
Slaap 2 /4
Woonstel 1 Grondvloer.
Slaap 2/3
Woonstel 2: Grondvloer
Slaap 5/6
Maksimum gaste 12
Minimum 14 dae Bespreking
Verkieslik vir n groot familie of anders verhuur ons apparte eenhede afsonderlik.
0645281694

Vakansie op sy beste.0645281694Loop Afstand na die strandSuiderkruis Lagoon & Beach Villa, Grootbrakrivier
12/07/2026

Vakansie op sy beste.
0645281694
Loop Afstand na die strand
Suiderkruis Lagoon & Beach Villa, Grootbrakrivier

Kom kuier gerus by ons. Suiderkruis Lagoon & Beach Villa. Net die plek om af te sluit. Hier bly jy lekker.Kontak Noekie ...
30/06/2026

Kom kuier gerus by ons. Suiderkruis Lagoon & Beach Villa. Net die plek om af te sluit. Hier bly jy lekker.
Kontak Noekie Pienaar
0645281694
Bespreek betyds jou lekkerte.

03/06/2026

Bespreek Gerus jou verblyf betyds. Winter of Somer; dit maak nie saak. Hier bly jy lekker.
Verblyf vir klein Families of groot Groepe. Ons kan help.
Kom geniet die Tuin-Roete en bly Wow.
064 528 1694

Send a message to learn more

Winter of Somer Wegbreek!Dit maak nie saak. Hier bly jy lekker: Suiderkruis Lagoon & Beach Villa in Grootbrakrivier064 5...
03/06/2026

Winter of Somer Wegbreek!Dit maak nie saak.
Hier bly jy lekker:
Suiderkruis Lagoon & Beach Villa in Grootbrakrivier
064 528 1694
Klein Families of Groot Groepe is welkom.

Easy, Safe and Quick Bookings. Four minutes walk to the beach. Wonderful Barbecue Facilities. Wifi, Invertor, DSTV, Netf...
30/04/2026

Easy, Safe and Quick Bookings.
Four minutes walk to the beach. Wonderful Barbecue Facilities. Wifi, Invertor, DSTV, Netflix, Plixi TV
Affordable. accommodates up to 6 to 22 Guests.

Address

Southern Cross Great Brak River
Great Brak River
6525

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noekies Holiday Rentals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Noekies Holiday Rentals:

Shortcuts

Share