09/11/2026
DESEMBER BESKIKBAARHEID
Weens kansellasie is die volgende datums gedurende Desember beskikbaar:
13 - 27 Desember 2026
Besoek asb LekkeSlaap om nou u verblyf te bespreek - volg die skakel hier onder
Mbuni Bush Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-boskothuis in die hartjie van die bos in Marloth Park. Gaste kan die Krugerwildpark besoek of 'n dag in Marloth...