Willemsrivier

Willemsrivier Willemsrivier provides self catering accommodation on a historic farm and seasonal wild flowers.

Baie dankie Noorwes-Karoo Nuusblad vir hierdie ongelooflike artikel! Geskiedenis was hier gemaak๐Ÿ™ŒLees gerus๐Ÿค
01/09/2026

Baie dankie Noorwes-Karoo Nuusblad vir hierdie ongelooflike artikel! Geskiedenis was hier gemaak๐Ÿ™Œ

Lees gerus๐Ÿค

Dit is รฑ besonderse dag op Willemsrivier om die gesin bietjie uit te bring en die prag blomme te kom wys. ๐ŸŒทMoet nie die ...
10/08/2026

Dit is รฑ besonderse dag op Willemsrivier om die gesin bietjie uit te bring en die prag blomme te kom wys. ๐ŸŒท

Moet nie die geleentheid mis nie!

Laat weet bietjie in die comments wat julle als vandag op vrouedag maak? ๐Ÿฅณ

04/08/2026

๐ŸŽ‰ DIE NUUS IS UIT! ๐ŸŽ‰

Met groot opgewondenheid kondig Willemsrivier iets baie besonders aan...

๐Ÿ‘ Ons bied nou met trots ons eie woltruie aan!

Van die plaas tot die verbruiker โ€“ elke trui vertel 'n storie van harde werk, toewyding en liefde vir die landbou. Ons wol kom van ons eie Merino-skape en verteenwoordig die kwaliteit en egtheid waarvoor Willemsrivier bekend is.

Dis vir ons meer as net 'n trui. Dis 'n stukkie van ons plaas, ons passie en ons trots wat jy kan aantrek. Elke vesel weerspieรซl die sorg waarmee ons boer en die waarde wat ons daarin sien om plaaslike produkte te ondersteun.

Of jy nou die winterkoue wil trotseer, op die plaas werk of net 'n tydlose, gehalte-woltrui wil besit โ€“ ons nuwe reeks is gemaak om jou warm te hou รฉn jou deel te maak van die Willemsrivier-verhaal.

๐Ÿค Van ons plaas... na jou kas.

04/08/2026
๐ŸŒผ Die tyd om blomme te kom kyk op Willemsrivier is nou! ๐ŸŒผDie veld is besig om in 'n asemrowende kleurprent te verander, ...
04/08/2026

๐ŸŒผ Die tyd om blomme te kom kyk op Willemsrivier is nou! ๐ŸŒผ

Die veld is besig om in 'n asemrowende kleurprent te verander, en die blomseisoen wys sy mooiste gesig. Kom ervaar die rustigheid van die plaas, stap tussen die pragtige veldblomme en geniet die vars Namaqualand-lug.

Of jy nou vir 'n daguitstappie kom of langer wil oorbly in ons selfsorgverblyf of kampterrein โ€“ Willemsrivier is die perfekte plek om die blomseisoen ten volle te beleef.

๐Ÿ“ Moenie hierdie kort, maar besonderse seisoen misloop nie. Pak die kamera, bring die familie en kom maak onvergeetlike herinneringe saam met ons.

Ons sien uit daarna om julle op Willemsrivier te verwelkom! ๐ŸŒธ๐Ÿ’›

29/07/2026

Het jy ons in Die Burger se Blommebylaag raakgesien?!๐ŸŒธ

Met groot trots deel ons dat Willemsrivier vandag in Die Burger se Blommebylaag verskyn!

Dit is vir ons 'n voorreg om deel te wees van die pragtige blomseisoen wat jaar na jaar duisende besoekers na ons unieke wรชreld lok. Van asemrowende blomvelde en rustige verblyf tot die egte plaaservaring โ€“ Willemsrivier is die ideale plek om die skoonheid van Namakwaland te beleef.

As jy nog jou blommetoer beplan, maak gerus 'n draai by ons en bespreek jou verblyf. Ons sien daarna uit om jou by Willemsrivier te verwelkom en saam onvergeetlike herinneringe te skep.

Iets opwindends is op pad... Hou hierdie spasie dop! ๐Ÿ˜Š๐Ÿฅณ
27/07/2026

Iets opwindends is op pad... Hou hierdie spasie dop! ๐Ÿ˜Š๐Ÿฅณ

๐Ÿšต BOKKEVELD PLATEAU MTB ADVENTURE ๐Ÿšต๐Ÿ“… 16โ€“23 August 2026๐Ÿ“ Nieuwoudtville, Northern CapeCome and experience six unforgettab...
25/07/2026

๐Ÿšต BOKKEVELD PLATEAU MTB ADVENTURE ๐Ÿšต

๐Ÿ“… 16โ€“23 August 2026
๐Ÿ“ Nieuwoudtville, Northern Cape

Come and experience six unforgettable days of mountain biking through the spectacular Bokkeveld Plateau! Ride some of the region's best trails while exploring waterfalls, the Oorlogskloof Nature Reserve, SANBI gardens, the Kokerboom Forest and many more hidden gems.

โœ… 6 days of guided riding
โœ… 7 nights' accommodation (guest house or camping)
โœ… All meals included
โœ… Backup vehicle and rider support
โœ… E-bike charging station
โœ… Bike workshop facilities
โœ… Suitable for the average mountain biker

Enjoy great riding, beautiful scenery, good food and even a fun night ride through Nieuwoudtville!

๐Ÿ“ž Book your place or join the Basecamp Ride Community:
Eddie Roller
โ˜Ž๏ธ +27 82 557 4667

Spaces are limited, so book early!

Address

Northern Cape
8180

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willemsrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share