Gerrie Pretorius

  • Home
  • Gerrie Pretorius

Gerrie Pretorius Gerrie Pretorius sing al verskeie jare en het menigde Goue en Platinum albums agter sy naam.

Hy is ook TV Aanbieder en Vervaardiger; asook Entrepreneur en Reisiger.

Vriende, daar wag iets baie mooi vir julle vanmiddag op RSG. Maak seker jy skakel in tussen 16:00 en 17:00 en kom luiste...
04/09/2026

Vriende, daar wag iets baie mooi vir julle vanmiddag op RSG. Maak seker jy skakel in tussen 16:00 en 17:00 en kom luister saam!!

En so is dit alweer Sondagaand! Hoop julle het almal ’n lekker naweek gehad 🍷Toyota SA Leef jou Reis Vriende
30/08/2026

En so is dit alweer Sondagaand!
Hoop julle het almal ’n lekker naweek gehad 🍷

Toyota SA Leef jou Reis Vriende

Dis amper weer tyd vir my volgende avontuur....Kan julle raai waarheen?? ✈️
27/08/2026

Dis amper weer tyd vir my volgende avontuur....
Kan julle raai waarheen?? ✈️

Formule 1 het darem maar ’n manier om mens op die punt van jou stoel te hou! 🏎️Die Nederlandse GP is nou agter die rug e...
25/08/2026

Formule 1 het darem maar ’n manier om mens op die punt van jou stoel te hou! 🏎️

Die Nederlandse GP is nou agter die rug en met die kampioenskap wat nog behoorlik oop is kan daar nog baie gebeur.

Kan nie wag om te sien wat by die Abu Dhabi-finaal gebeur nie… daai laaste wedren van die jaar kan sommer alles verander! 🏁

Die 1980’s trend…as jy nie weet nie dis waar almal fotos reproduseer van hoe jy sou gelyk het in die 1980’s - oftewel “s...
23/08/2026

Die 1980’s trend…as jy nie weet nie dis waar almal fotos reproduseer van hoe jy sou gelyk het in die 1980’s - oftewel “so iets”. Wat d**k jy?

22/08/2026
Daar is darem maar min dinge so lekker soos ’n gebraaide skaapkop! Njom njom njom! 😂
20/08/2026

Daar is darem maar min dinge so lekker soos ’n gebraaide skaapkop!

Njom njom njom! 😂

18/08/2026

Ek is tans in Namakwaland saam met ons Leef jou Reis-groep en vandag het ek hierdie mooi oomblik op video vasgevang.

Die kinders wat hier die rieldans doen — met soveel energie en trots.

’n Kosbare oomblik in Namakwaland. 🇿🇦

16/08/2026

Address


0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gerrie Pretorius posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gerrie Pretorius:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Travel Agency?

Share