Chaffie Tours

Chaffie Tours Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Chaffie Tours, Tour Agency, Senekal.

02/12/2025
SEE VAKANSIE BY UMHLANGA 🗓️18de tot die 25ste April 2026.💰Koste: R8000pp wat deel.Sluit in vervoer, verblyf, ontbyt en a...
14/11/2025

SEE VAKANSIE BY UMHLANGA

🗓️18de tot die 25ste April 2026.
💰Koste: R8000pp wat deel.

Sluit in vervoer, verblyf, ontbyt en aandete.
Vir eie rekening: Drankies, verversings en uitstappies. Verblyf by 'n selfsorg woonstel.

WILDTUIN VAKANSIE

🗓️ 25ste tot die 29ste Mei 2026.
💰Koste is R6000pp wat deel.

Sluit in vervoer, verblyf, ontbyt en aandete.
Vir eie rekening, uitstappies, middagete, eie drankies en verversings.

Aardklop 2025Besoek gerus ons webwerf vir meer besonderhede oor Chaffie Tours www.chaffietours.co.za
09/10/2025

Aardklop 2025

Besoek gerus ons webwerf vir meer besonderhede oor Chaffie Tours www.chaffietours.co.za

09/10/2025
1-6 September 2025 BlommetoerBesoek gerus ons webwerf vir meer besonderhede oor Chaffie Tours www.chaffietours.co.za    ...
12/09/2025

1-6 September 2025 Blommetoer
Besoek gerus ons webwerf vir meer besonderhede oor Chaffie Tours www.chaffietours.co.za

07/09/2025

Dit was 'n wonderlike week. Baie dankie vir al julle moeite. 🌸🌼🌺 - Leana Strauss

Dit was heerlik!!! Lekker kos, lekker geslaap, mooiste blomme, pragtige mense!! Wat meer kon ons vra. Baie Dankie💐💕 - Hannetjie van Veenhuyzen

We must thank you two for a wonderful trip. Value for money. Top class accommodation,meals, hospitality, etc. Can tick off our bucket list. Once again, thanks for everything. - Mark van Veenhuyzen

Baie dankie vir n heerlike toer saam met sulke pragtige mense. Sal dit koester.🪷🪷🪷 - Rubi Blignaut

Baie dankie, vir n heerlike week al my verwagtinge oortref.NEELS en Sikkie,Julle is n oulike span. Aangename mense ontmoet.Voorspoed aan eleven. - Susan Schutte

Iets wat ons nog altyd wou doen, en... toe kom Chaffies.. dankie Neels en Sikkie vir 'n lekker toer. Goeie verblyf, lekker kos en mooi natuur. Blomme en see. Goeie geselskap en nuwe memories vir my en Jurie. 🥂 sterkte met julle volgende avonture 🚎 - Christelle Hern

Baie dankie vir elkeen van julle wat my as vreemdeling so tuis laat voel het,ek waardeer dit baie. Doe toer was heerlik. Dankie🤗 - Carol Botha

1-6 September 2025 BlommetoerBesoek gerus ons webwerf vir meer besonderhede oor Chaffie Tours www.chaffietours.co.za    ...
04/09/2025

1-6 September 2025 Blommetoer

Besoek gerus ons webwerf vir meer besonderhede oor Chaffie Tours www.chaffietours.co.za

Address

Senekal
9600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chaffie Tours posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category