Bravo Safaris

Bravo Safaris Bravo Safari situated in the heart of the bushveld, exceeding all expectations when searching for the perfect break away.

Bravo Safaris is nou in Vaalwater. Die span is hard aan die werk om alles reg te kry vir 2025. Hou die Facebook blad dop...
14/04/2025

Bravo Safaris is nou in Vaalwater. Die span is hard aan die werk om alles reg te kry vir 2025. Hou die Facebook blad dop vir nog "sneak peeks" van die nuwe plaas en wanneer die jagseisoen oopmaak.

#2025

Bravo Safaris sal ongelukkig toe wees vir jag seisoen 2024 tot verdere kennisgewing.Ons is besig met nuwe verwikkelinge ...
07/01/2024

Bravo Safaris sal ongelukkig toe wees vir jag seisoen 2024 tot verdere kennisgewing.

Ons is besig met nuwe verwikkelinge en skuif na 'n nuwe plaas toe, sodra alles uitgesorteer is kan julle nuwe pryslyste en plek vir besprekings verwag.

Ons wens vir almal 'n geseënde 2024 toe!

Bravo groete! 🔫

Bravo Safaris will be closed for the 2024 hunting season until further notice.

We are busy with new developments and moving to a new farm. As soon as everything is finalized, new price lists and bookings will be available.

We wish you all a prosperous 2024!

Bravo greetings!🔫

Generasie wat na vrede streef, om maar net te leef en te laat leef. Is dit teveel? Jy is 'n wille ding wille ding, kan j...
29/08/2023

Generasie wat na vrede streef, om maar net te leef en te laat leef. Is dit teveel? Jy is 'n wille ding wille ding, kan jy voel hoe jou hart wil spring. Dis die taal wat jy praat as jou siel die bos raak.

Baie dankie vir 'n baie lekker naweek dit was great. 🔫🐗🦌🍻

15/08/2023
En sy, soos ek, d**k baie het van haar vergeet.Daar is 'n avontuur om elke hoek en draaiOp die val van elke horison 'n n...
15/08/2023

En sy, soos ek, d**k baie het van haar vergeet.
Daar is 'n avontuur om elke hoek en draai
Op die val van elke horison 'n nuwe hoofstuk vir jou uit gelê. Hoor hoe roep sy die kletter van helder bosveld. 🦌🔫🍻🐗

Baie dankie vir 'n vrek lekker naweek dit was awesome!

Lood p**t tot in die bosveld, daar waar karakter baie meer as geld tel, dis 'n broer en sy beste pel, vier  54" duimers ...
08/08/2023

Lood p**t tot in die bosveld, daar waar karakter baie meer as geld tel, dis 'n broer en sy beste pel, vier 54" duimers op 'n ou grondpad, as die trokkie maarnet kon praat sal jou hare op jou nek op aandag staan.

Baie baie dankie manne vir 'n vrek lekker naweek. 😁🦓🔫🍻🦌

Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil e...
31/07/2023

Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte gaan die tyd verby. Want daar doer in die Bosveld is my hart.

Julle manne verkies die stofpad bo die teerpad dit was 'n vrek lêkker naweek, sien uit vir die volgende keer. 🍻🦓🦌🔫

Daar's 'n brannewyn special by ons watergat. Kom ons neem maar die pad daar na Safari straat. My bees, my broertjie, my ...
18/07/2023

Daar's 'n brannewyn special by ons watergat. Kom ons neem maar die pad daar na Safari straat. My bees, my broertjie, my kameraad. Ek raak skoon mismoedig as ons politics praat. MAAR wat maak ons hierdie naweek?...Ou grootte foute, foute. Want die bokke kom weer koelkammer toe. Ja foute foute!

Dankie vir 'n goeie naweek, dis altyd lekker om julle familie op die plaas te hê! 🍻🔫🦌🍃

What an "electrifying" hunt. Thank you guys it was "powerful"!⚡️😉🐗🦌🔫
04/07/2023

What an "electrifying" hunt. Thank you guys it was "powerful"!⚡️😉🐗🦌🔫

En twee dae later sit die manne weer en braaiVir die eerste keer nugter, en die koppe begin te draaiWant daar deur die v...
26/06/2023

En twee dae later sit die manne weer en braai
Vir die eerste keer nugter, en die koppe begin te draai
Want daar deur die vlamme, herken ou Charlie v d Walt planne
Die man in verbande, met 'n mic tussen sy hande
En hy sing: "De la Rey, De la Rey
Sal jy die jagters kom lei"
En dis wat gebeur as jy 'n Bok op 'n jag-trip saamvat.

Dankie manne dit was lekker!🍻🐗🔫

We challenge you to a rock off, just give us one chance to rock your socks off. 🤘Baie baie dankie julle dit was 'n great...
19/06/2023

We challenge you to a rock off, just give us one chance to rock your socks off. 🤘

Baie baie dankie julle dit was 'n great naweek, verseker een om te onthou. 🦓🦌🔫🍻

"Bra hoe't ons nou weer hier opgeëndig?Met die Cruiser tjom, met die Cruiser Brandewyn, Bakkies en Boude. Whiskey saam m...
12/06/2023

"Bra hoe't ons nou weer hier opgeëndig?
Met die Cruiser tjom, met die Cruiser Brandewyn, Bakkies en Boude. Whiskey saam met Soda. Een dop manne raak tuff."

Dankie manne vir 'n vrek lekker naweek!🔫🦓🍻

Address

Thabazimbi

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00

Telephone

+27828176765

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bravo Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bravo Safaris:

Share