Lekker privaat . GEEN DIERE NIE
Whatsapp meer inligting 0662073128
Geen plek van 21 Des 2023 tot 2 Jan 2024
Self-catering accommodation
21/11/2023
Hartenbos selfsorg verblyf . Reeds vol van 21 Des 2023 tot 2Jan 2024 .
2 slaapkamer . 4 persone (dbed) en (2ebed )R1000.00 n aand
Whatsapp 0662073128 vir meer
28/08/2023
04/08/2023
Wil jy bietjie rus en weg kom van die stad ? JA
Dan is Kom Weer Tuinhuis in HARTENBOS jou antwoord .
R1000.00 vir 4 persone (1 D/bed en 2 E/bed )
GEEN DIERE NIE
Loop afstand vir als .
Whatsapp vir meer inligting
15/07/2023
Hartenbos vakansie.
Kom bly by Kom Weer Tuinhuis
Geen diere
4persone per nag R1000.00
1 dubbelbed 2 enkelbed
2badkamers
Sitkamer kombuis
OVHD
Privaat braai
Onderdak parkering 1 voertuig
Whatsapp meer inligting 0824710062
10/07/2023
Hallo hier wil ons he julle moet lekker kom rus by Kom Weer Tuinhuis.
Dit is rustig
Be the first to know and let us send you an email when Kom Weer Tuinhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.