
25/08/2025
Die blomme is hier in Gansbaai! Neem 'n stap langs die Kleinbaai 4x4-roete daar by die Kleinbaai Hawe en verdiep jouself in die kaledeskoop van kleur. So ongelooflik mooi!
The flowers have arrived in Gansbaai! Take a stroll along the Kleinbaai 4x4 route next to the Kleinbaai Harbour and immerse yourself in the kaleidoscope of colour. So incredibly beautiful!