28/07/2025
🏖 🐳 ❗️ R3000 - Per Week - Buite Seisoen❗️ 🐳🏖
🌊 Winter Spesiale Aanbod 🌊
Maandag tot Sondag vir slegs R3000 vir tot en met 4 persone.
Prys is slegs vir die onderstaande datums, vir tot en met 4 gaste. Betaal dus R150 pp pd, vir 5 nagte en ontvang die 6e nag gratis.
(Indien u minder as 4 gaste is sal die bedrag dieselfde bly, indien u meer as 4 gaste is sal die prys aangepas word)
************************************
BESKIKBARE DATUMS WINTER 2025
************************************
🐳 4 - 10 Augustus (Vol Bespreek)
🐳 11 - 17 Augustus (Vol Bespreek)
🐳 18 - 24 Augustus (Vol Bespreek)
🐳 25 - 31 Augustus (Vol Bespreek)
🐳 1 - 7 September
🐳 8 - 14 September (Vol Bespreek)
🐳 15 - 21 September
🐳 22 - 28 September
*** Indien u belangstel in ‘n “Buite Seisoen” datum nie bo genoem, laat weet ons en ons kan die offer aanpas vir u***