
24/08/2025
Leisure Beach house is geleë reg op Drake’s Beach, Leisure Bay - KZN Suidkus. Die huis reg op die strand met see uitsig en is dierevriendelik.
Die 2 huise kan apart of as 1 huis gehuur word.
Onderste huis:
4 x slaapkamers
3 x badkamers
Boonste huis;
6 x slaapkamers
6 x badkamers
Huis is toegerus met:
DSTV
Wifi (fibre)
Braaigeriewe
Volledig toegeruste kombuis met Smeg gasstowe met elektriese oonde,
Nespresso koffiemasjien. Sekuriteitswag in die aandr
Boorgat met filters
Solar
Honde vriendelik
Skoonmaakdiens ingesluit
Navrae: Judy-marie Steenkamp: 083 556 3475
Epos: [email protected]
Website: www.leisurebeachhouse.co.za
Tariewe:
Buite seisoen:
Bo: R2 400per nag
Onder: R1 600per nag
(Buite seisoen tariewe slegs van toepassing op minimum 7dae bespreking)
Mid seisoen: April/Julie/Oktober skoolvakansies en naweke.
Bo: R4 800per nag
Onder: R3 300per nag
Hoog seisoen: Desember skoolvakansie
Bo: R6 800 per nag
Onder: R4 200 per nag
🌅🐬