Matoppie Game Farm & Safaris

Matoppie Game Farm & Safaris A Game Farm offering great hunting experiences & comfortable accommodation options at affordable rates.

31/12/2025
As ons terugkyk hierdie jaar is daar net een woord ter sprake, DANKIE!Dankie aan elkeen se ondersteuning hierdie jaar.Ge...
25/12/2025

As ons terugkyk hierdie jaar is daar net een woord ter sprake, DANKIE!

Dankie aan elkeen se ondersteuning hierdie jaar.

Geseënde Christusfees
###

25/11/2025
Lekker om hierdie op die trailcam's te sien!
04/10/2025

Lekker om hierdie op die trailcam's te sien!

Wanneer ons jagvriende nie net deur ñ teleskooplens kyk nie maar ook deur ñ kameralens!
05/07/2025

Wanneer ons jagvriende nie net deur ñ teleskooplens kyk nie maar ook deur ñ kameralens!

30/06/2025

Trailcam stories

Waar's dit lekker?...Hier's dit lekker!!
26/06/2025

Waar's dit lekker?...Hier's dit lekker!!

Just doing what we love and loving what we do!Manne dis ñ voorreg
10/06/2025

Just doing what we love and loving what we do!

Manne dis ñ voorreg

Fantastiese afskop van die jagseisoen!Die mans bederf hulle vrouens met ñ jagnaweek en het die vrouens "deliver"!Twee "F...
04/05/2025

Fantastiese afskop van die jagseisoen!

Die mans bederf hulle vrouens met ñ jagnaweek en het die vrouens "deliver"!
Twee "First timers". Baie geluk Annabelle en Corné met julle eerste suksesvolle jagte.
Altyd ñ plesier om saam julle klomp te jag.

Hunters....are you ready?
08/04/2025

Hunters....are you ready?

Address

Farm Petrusdam
Zeerust
2865

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matoppie Game Farm & Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Matoppie Game Farm & Safaris:

Share