Eensaam Adventures

Eensaam Adventures Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eensaam Adventures, Tour guide, Eensaam, Aranos.

Eensaam Adventures caters to adventurous nature-lovers, offering wild/extreme camping, safaris, hunting, golf safaris in the Namib Desert, stargazing, nature and conservation study excursions, spiritual retreats and exclusive special occasion events.

Sommer net onder die sterre geslaap en gebraai vir Valentine's dag, met n lekker warm stort. Wakker geword met 7 verskil...
15/02/2026

Sommer net onder die sterre geslaap en gebraai vir Valentine's dag, met n lekker warm stort. Wakker geword met 7 verskillende voëlspesies om ons.

17/01/2026

Kom ervaar n Kalahari jag atmosfeer in Namibië op die plaas Eensaam 150 km suid oos van Aranos aangrensend aan die Kgalagadi Nasionale Park. 320 km noord van die Rietfontein grenspos Hoor die leeus brul in die aande.
2026 jagpakket :
1 gemsbok
3 springbokke
R12900
Sluit in 5 aande eie selfsorg kampgeriewe met ablusie,
jagvoertuig en afslaggeriewe
Minimum van 4 jagters
Maksimum 6 jagters
Nie jagters R1500
WhatsApp
Thys +264818293916
Ruth +264818270077

Dankie San Parks vir Eensaam se nuwe 6 km 2.5 m hoog grensdraad. Geen meer roofdiere gevaar. Kampers kan nou meer rustig...
27/10/2025

Dankie San Parks vir Eensaam se nuwe 6 km 2.5 m hoog grensdraad. Geen meer roofdiere gevaar. Kampers kan nou meer rustig slaap 💪

Reën lekker op Eensaam 5 mm so vêr en ons nuwe jag bakkie
28/08/2025

Reën lekker op Eensaam 5 mm so vêr en ons nuwe jag bakkie

25/07/2025
25/07/2025
Son opkoms oor Kgalagadi
25/07/2025

Son opkoms oor Kgalagadi

Ruth se snacks vir die manne op een van die onbekende duine
25/07/2025

Ruth se snacks vir die manne op een van die onbekende duine

Address

Eensaam
Aranos

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eensaam Adventures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category