18/03/2012
DAG.1 Windhoek – Kamanjab; ( 450km )
Almal vertrek op eie tyd eie pas kom almal bymekaar by Kamanjab (kampeering) 5km wes van Kamanjab op die pad na Palmwag.
DAG.2. Kamanjab – Warm Quella. ( 210km )
Na ontbyt, pak, en reg om te vertrek stop by brandstof pompe kry voorrade reg brandstof , ys etc…….. Vertrek tyd op die laatste 9h00 na ‘Nkwareb schluge vir beraming met tyd kan ons middag Tyd by die middle poele wees, namiddag ete, waar ons so bietjie in die poele kan swem of lyf nat maak, na middag vertrek ons verder al langs ‘Nkwareb rivier onderweg na Warm Quella . Met tyd gewys rondom 16h00 kan ons by kamp plek wees waar ‘n koue bier vir ons wag.
DAG.3. Warm Quella – Brand berg west; ( 300km )
So vroeg as moontlik ontbyt pak en ry is ‘n lang dag vol stamppe en stoote . Waar na beplanning Gekyk word is die roete as volg na Palm wag (brandstof; diesel + petrol ) –Twyfelfontyn na die ou Tin myne waar myn werkers van sover as 40 jaar terug gemyn het, waar nog oop myne is , na ‘n kort stop vertrek ons na Dorros Krater, verby Dorros oor die berge en asem rowende land skap, tussen die berge deur na die Huab rivier al met die Huab rivier op, later in die Abba Huab waar ons na die woestyn oliefante gaan soek terug by Twyfelfontein waar ons by Abba Huab kamp gaan oornag.
DAG.4. Twyfelfontein – Brandberg west ( 250km )
Na ‘n oggend van so bietjie rustig wees moet ons ongelukkig begin reg maak om te ry, vertrek tyd 9h00 , vandag is Die pad so bietjie makliker en rustiger, eers gaan ons gou brandstof kry by Twyfelfontyn drinks, ys, etc…dan vertrek ons weer stamp, stoot maar kan dit vandag rustig wees genoeg tyd deur damaraland na Brand Berg west, (save the Rhino trust) Kamp waar ons gaan oornag. As als met bestellings goed gaan kan die leeus ons dalk verras met hul nag roepstemme, wie weet dalk nog ‘n besoek by ons kom afle in die nag, want dit is mos die laaste aand so wie weet wat?
Dag.5. Brandberg West – Windhoek – Home ( 480km )
Na ontbyt vertrek ons almal saam soos al die vorige dae tot en met by Uis- Omaruru van daar kan almal hul tyd neem Om terug huis toe te ry reg vir die volgende dag se werk. By die werk kan jy jou trip met almal bespreek. (Total 1700 km )
Benodig hede;
Al die aande is kampering
AS WIL WEET WAT OM SAAM TE NEEM KAN VIR JOHAN KONTAK.
JOHAN; 081 140 5155
Johan het plek vir 2 tot 3 persone vir enige belangstelling. Laat weet asseblief, soos as jy wil saam ry en nie vervoer het nie reel met Johan sodat Johan die kostes met jou kan bespreek. VIR KOSTES VAN TOER WELKOM KONTAK
JOHAN ( 0811405155 ) EMAIL; [email protected]
Kostes N$500,00 per voertuig
KOSTES VAN TOER
1.Sorg vir eie brandstof
2.Sorg vir eie kamp toerusting
3.Sorg vir eie kos, drink goed, ys, etc……….
TOER SAL VOLG AS DAAR 7 OF MEER VOERTUIE IS.
OM SAAM TE RY KONTAK JOHAN DRINGEND
OM SEKER TE MAAK JOU PLEK IS BESPREEK
Wat om saam te vat
1.Tent of tente hangaf van hoeveel mense op jou voertuig is.
2. Beddegoed- SLAAPSAK WAT JUL VERKIES OM IN TE SLAAP
3.Kos vir drie etes per dag, soos lunch tye sal net ‘n vinnige stop wees
4.Eet gery potte, messe vurke, borde, bekers glasse.
5. Hout kan wel hout optel, maar verkies om hout saam te vat.
6. Yskas of ‘n koel houer om kos en drinkgoed koud te hou.
7. Drink goed; koffie, tee, melk suiker, koeldrank etc…..
8. Alchol jy weet wat vriende of famielie drink .
9. Ys; ons kan ys op Kamanjap; Twyfelfontein, miskien Palmwag.
Kamp toerusting
1. Tent of tente
2. Matras of matrasse
3. Beddegoed slaapsak wat jul verkies
4. Taffel
5. Stoelle
6. Eet goed (borde, messe, vurke, bekers, glasse, bekkers, etc….
7. Kamara
8. Water kan tenminste 20 liter per voertuig.
9. Koel houer of yskas soos jy verkies.
10. Warm goed soos extra baadjie
11. As jy ‘n oop dak het vat saam vir as dit of groot seil
12. Lamp gas, OF LAMP SOOS JY DIT VERKIES
13. TYRE REPAIRE KIT.
14. POTTE, KETEL, ROOSTER.
15. Miskiet goed, let wel is reen tyd.
16. Kazubo as jy het of groot seil, is reen tyd let wel.
Johan kan ‘n groot tent 5meter by 5meter tent kry teen extra kostes. LAAT A.S.B. WEET OF DAAR BELANGSTELLING IS VIR DIT.
EK AS JOHAN STEL VOOR JA KOM ONS KRY DIE TENT DIT IS EXTRA 120 PER VOERTUIG EXTRA VIR DIE TENT.
TENT KOSTES VIR NAWEEK; TENT = N$950.00 .
17.
18.
19. Kontant vir kampering N$100.00 per kamp plek per nag N$50.00 per person per nag. (4 aande se kamp).
20. Brandstof is met kontant betaalbaar by Palmwag en Twyfelfontein.