
09/07/2025
NASA LIEF NAMIBIË!
Namibië laat sterre in mense se oë vonkel, wêreldwyd ...
Dié foto van die Trifid-newel, vasgevang deur die spesialislens van Alessandro Cipolat Bares, is vandag Nasa se Foto van die Dag.
Die Trifid-newel lê noordwes van die Boogskutter in die Melkweg en is sowat 5 000 ligjare weg van ons.
Pragtig, né?
Foto: Alessandro Cipolat Bares