14/04/2026
🌊 White Water River Rafting – Parys, Vaal River! 🚣♂️
Looking for an unforgettable adventure on the Vaal River in Parys? Join us for fully guided white water river rafting where all equipment is supplied – just bring your sense of adventure!
Perfect for:
✅ School groups
✅ Corporate team building
✅ Family adventures
✅ Adrenaline seekers
Experience the thrill of the rapids, the beauty of nature, and the excitement of teamwork all in one epic outing!
📞 Book now: 082 577 0382
🌊 Witwater Rivier Vlotvaart – Parys, Vaalrivier! 🚣♂️
Op soek na ’n opwindende avontuur op die Vaalrivier in Parys? Kom geniet volledig begeleide witwater rivier vlotvaart – alle toerusting word voorsien, jy bring net jou avontuurlus saam!
Perfek vir:
✅ Skoolgroepe
✅ Korporatiewe spanbou
✅ Gesinsavonture
✅ Avontuurlustiges
Beleef die adrenalien van die stroomversnellings, die natuurskoon en die krag van spanwerk in een ongelooflike ervaring!
📞 Bespreek nou: 082 577 0382