Kosmos Toere

Kosmos Toere Kosmos Toere bied luukse bustoere aan na verskeie bestemmings regoor Suidelike Afrika, asook privaat busverhurings Bustoerpakette regoor Suidelike Afrika.

Privaattoere na enige bestemming in Suidelike Afrika
Konsertpakkette na Afrikaans is Groot en verskeie ander groot konserte
Busverhurings na enige bestemming in Suidelike Afrika

21/06/2025
18/06/2025
31/05/2025

Maak KOSMOS TOERE deel van jou reisplanne in 2025.
Kom ontdek Suid Afrika saam met ons.

14/05/2025

Hierdie is 'n ongelooflike toer en sorg vir etlike hoogtepunte oor 4 lande. Die Makgadigadipanne, die Okavango-delta by Maun, die Caprivistrook met die pragtige Okavangorivier, Chobe Nasionale Park en die grootste vooruitsig is die indrukwekkende en asemrowende Victoriawatervalle.Die toer word verseël met ‘n stukkie hemel op aarde by Elephant Sands naby Nata. Dis hier waar mens en dier in harmonie van aangesig tot aangesig ontmoet. Terug in Suid-Afrika sluit ons ‘n wonderlike toer af om ‘n Bosveld kampvuur by die pragtige Sebe Sebe.

Besprekings:
082 924 8825(Liesl) of
083 412 7453(Andries)

Hierdie is 'n ongelooflike toer en sorg vir etlike hoogtepunte oor 4 lande. Die Makgadigadipanne, die Okavango-delta by ...
10/05/2025

Hierdie is 'n ongelooflike toer en sorg vir etlike hoogtepunte oor 4 lande. Die Makgadigadipanne, die Okavango-delta by Maun, die Caprivistrook met die pragtige Okavangorivier, Chobe Nasionale Park en die grootste vooruitsig is die indrukwekkende en asemrowende Victoriawatervalle.Die toer word verseël met ‘n stukkie hemel op aarde by Elephant Sands naby Nata. Dis hier waar mens en dier in harmonie van aangesig tot aangesig ontmoet. Terug in Suid-Afrika sluit ons ‘n wonderlike toer af om ‘n Bosveld kampvuur by die pragtige Sebe Sebe.

Besprekings:
082 924 8825(Liesl) of
083 412 7453(Andries)

Address

Van Vuurenlaan 24, Groenvlei
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00

Telephone

+27834127453

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosmos Toere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kosmos Toere:

Share

Our Story

Bustoerpakette regoor Suidelike Afrika. Privaattoere na enige bestemming in Suidelike Afrika Konsertpakkette na Afrikaans is Groot en verskeie ander groot konserte Busverhurings na enige bestemming in Suidelike Afrika