Bothaville Info

Bothaville Info Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bothaville Info, Tourist Information Center, 63 President Street, Bothaville.

Om die gemeenskap van Bothaville te dien deur te streef na die uitbouing van Bothaville deur middel van die uitvoering van projekte wat daarmee in verband staan.

03/09/2026
Sosiale Kalender vir September 2026 ❗️
31/08/2026

Sosiale Kalender vir September 2026 ❗️

Dis weer tyd vir Nampo Alfa ❗️2 - 4 Oktober 2026Saam kuier vir die hele gesin.
20/08/2026

Dis weer tyd vir Nampo Alfa ❗️
2 - 4 Oktober 2026
Saam kuier vir die hele gesin.

Al die gholfers ... ❗️
13/08/2026

Al die gholfers ... ❗️

15 Aug. 2026 - Huis Maranata - Gholfdag
30/07/2026

15 Aug. 2026 - Huis Maranata - Gholfdag

Kom kuier by die basaar !!
30/07/2026

Kom kuier by die basaar !!

Sosiale Kalender vir Augustus 2026
30/07/2026

Sosiale Kalender vir Augustus 2026

23/07/2026

VAKATURE PRODUKSIEBESTUURDER

Thuso Voere, ‘n suksesvolle veevoer aanleg in Bothaville, verlang die professionele dienste van ‘n PRODUKSIEBESTUURDER

VERANTWOORDELIKHEID:
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die totale produksie afdeling

POSVEREISTES:
Bestuurs en toesighoudende vaardighede, ʼn NQF vlak 4 kwalifikasie en minstens vyf (5) jaar toepaslike ondervinding beskik met die volgende:
• Toepaslike ondervinding van veevoer aanleg
• Toepaslike bestuurservaring van ‘n veevoer aanleg
• Goeie beplanning en organisatoriese vaardighede
• Onder druk kan werk
• Goeie kommunikasie vaardighede

PLIGTE:
• Beplanning van produksie
• Effektiwiteit en akkuraatheid van produksieproses
• Effektiwiteit en akkuraatheid van verpakkingsproses
• Kwaliteitsbeheer
• Toepassing van gesondheid en veiligheid
• Toepassing van bio-sekuriteit
• Kommunikasie met ander departemente (intern en ekstern)
• Vooraadbestuur en verslaggewing van grondstowwe
• Bestuur van produksie en skof personeel
• Administratiewe take verbonde aan die pos

Die aanstelling sal in terme van die maatskappy se diensbillikheids beleid gedoen word.
Belangstellendes kan volledige CV nie later as 14 Augustus 2026 aan die volgende adres stuur:

Die Hoof Uitvoerende Bestuurder,
Thuso Voere,
Posbus 1492, BOTHAVILLE 9660.
E-pos: [email protected]

Dis weer tyd vir die jaarlikse jagveldete !
03/07/2026

Dis weer tyd vir die jaarlikse jagveldete !

Address

63 President Street
Bothaville
9661

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bothaville Info posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share