Wag-'n-Bietjie Ekoplaas

Wag-'n-Bietjie Ekoplaas Wag-'n-Bietjie Ekoplaas is 'n Fly Fishing Lodge op die oewer van die Vaal. Paintball,stap,Voelkyk , Boogjag en swembad.

Kom kuier by ons vir n Vlieghengel, boogjag, Hengel, Voëlkyk en lekker saamkuier wat jy nooit sal vergeet nie Wag-'n-Bietjie Ekoplaas is Flyfishing Lodge op die oewer van die Vaal in die Bothaville omgewing. Die oord is in 2000 geopen, en het hoofsaaklik vir die avontuurlustige stapper voorsien in 2001 het ons die vlieghengel mark betree en gou gewild geword vir ons ongerepte stuk water wat ons die vlieghengelaar bied, meer as 15km Vaalrivier met rappids,glides en groot poele, en ook die groot vis wat gereeld gevang word (ons grootste kleinbek geelvis tans is 'n monster van 6.3kg en ons grootste Grootbek Geelvis is 'n pragtige vis van 8.4kg)
Ons bied ook Geelvis Safaries aan, wat die hengelaar 'n geleentheid gee om van hierdie trofee visse e kan vang. Ons bied ook ander funksies aan soos troues, verjaarsdae, konferensies, afsluitings, Kerkgroepe en vele meer. Met slaapplek vir 60 mense is Wag-'n-Bietjie die ideale plek vir enige een wat net wil kom afskakel in die rustigheid van die natuur.

29/07/2026
03/03/2026

Bespreek jou trip nou!!!!
Paasnaweek het nog spasie beskikbaar!!

‼️Kom Rus-n-Bietjie, Vis-n-Bietjie en Braai-n-Bietjie by Wag-n-Bietjie die naweek‼️Spesiale aanbod nog geldigKontak Andr...
09/12/2025

‼️Kom Rus-n-Bietjie, Vis-n-Bietjie en Braai-n-Bietjie by Wag-n-Bietjie die naweek‼️
Spesiale aanbod nog geldig
Kontak Andre 0828267076

Address

Wag-'n-Bietjie Ekoplaas
Bothaville
9660

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wag-'n-Bietjie Ekoplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wag-'n-Bietjie Ekoplaas:

Shortcuts

Share