09/08/2022
23 Daffodil is 'n sentrale, veilige en rustige akkommodasie vir persone wat die Kaap besoek. Die is 20 minute van Kaapstad internationale lughawe asook die Kaapse wynroete. Vinnig en maklike roete tot by die VNA Waterfront en Tygervalley Mall. Die eenheid bied jou 'n ruim slaapkamer met 'n koning groote bed. Volledige badkamer en 'n aparte kombuis met 'n baryskas, mikrogolfoond en koffiestasie. Daar is 'n privaat ingang en tuinaria.
Vir navrae of besprekings Whatsapp: 083 230 3263 of E-mail: [email protected]