Struisbaai ART & CRAFT

Struisbaai  ART & CRAFT The bike shop did open June 2010 in struisbaai we did move from the back packers a year ago and is n

Die begin van n nuwe gedagte.Laat die mould die werk doen๐Ÿ’Žjy Weet Kan ok Nie enige een die idee wys Nie.Almal is Nie ope...
02/06/2026

Die begin van n nuwe gedagte.
Laat die mould die werk doen๐Ÿ’Žjy Weet Kan ok Nie enige een die idee wys Nie.
Almal is Nie open minded Nie.

Jah bless my hand works and strengthen my feedsteps silah
02/06/2026

Jah bless my hand works and strengthen my feedsteps silah

Thany you minister.It was good to hear that we can work together in the tourism sector. And that there is market for nat...
15/04/2026

Thany you minister.
It was good to hear that we can work together in the tourism sector. And that there is market for natural herbs that grow in our nature. We as indigenous people just need guidence and assistance to lead us into building factories and do exporting our products.

Dis Nou weer tyd vir oefen sesies. Ek drink genoeg water Nie baie Nie maar net genoeg Om die water wat uit gesweet was. ...
23/01/2026

Dis Nou weer tyd vir oefen sesies. Ek drink genoeg water Nie baie Nie maar net genoeg Om die water wat uit gesweet was. Trug in die luggaam te sit deur water te drink deur oefen sesies Om hydrasie te voorkom. My EET gewoontes Moet Kos wees wat die liggaam Maklik Kan verteer. Ek Moet ter Alle tye Pyne voorkom in die Maag en in die spiere. Gedierende oefen sesies Moet Ek Nie te veel krag op een Spier laat Balaan's Nie Ek Moet ook gebruik maak van Ander spiere. My asem sequence Moet Ek balance geduurende oefen sesies. Ek oefen gereeld vinnig Om my spiere gewoont te maak aan spoed. Ek gloe my spiere Moet swaar werk Dan ontwikkel dit. Ek leer myself in afstand le uithou Vermoe''.. en Ek Se myself altyd Ek Is Nou daar Al is dit hoe ver.

VITION 2050 DUIK WEG  -skuil by my as die wind waai
28/11/2025

VITION 2050 DUIK WEG -

skuil by my as die wind waai

Die skilpe het waarde maar die mense wil hulle eie pryse betaal vir dit.
24/11/2025

Die skilpe het waarde maar die mense wil hulle eie pryse betaal vir dit.

Bless the hand works and strengthen the feed steps silah.๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘ฃโค๏ธโ€๐Ÿ”ฅ
14/10/2025

Bless the hand works and strengthen the feed steps silah.๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘ฃโค๏ธโ€๐Ÿ”ฅ

It's been 9 years know no confidence agains cape Agulhas municipal for fraud of electric point not connected but it was ...
07/07/2025

It's been 9 years know no confidence agains cape Agulhas municipal for fraud of electric point not connected but it was paid and I received a slip...die municipal belemer my besigheid van groei...en belemer van inkomste vir 9 Jaar...belemer die welstand van my lewe en die opbou van myself as n entrepreneur.
9 million Rand STAAR jou in die gesig..

27/04/2025
Sun sine day at the struisbaai habour lots of fish and lekker people
04/02/2025

Sun sine day at the struisbaai habour lots of fish and lekker people

Address

Cape Town
7285

Telephone

+27796924776

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Struisbaai ART & CRAFT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share

Category