03/07/2026
Lieflike huis reg teen die see in Jacobsbaai. Nog beskikbaar vir Desember. Slaap 16 mense. Bring die hele familie. 7 nagte minimum bespreking. Kontak ons by @ 077 494 1360 vir verdere navrae. Geen FB navrae sal beantwoord word nie.
Sekere honde kinders word toegelaat.