Jol in Afrikaans

Jol in Afrikaans Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jol in Afrikaans, Centurion.

16/04/2026

Sal julle saam met QMAN en Borrie wil toer, en waar sal julle wil gaan? Comment hier onder en ons reรซl dit๐Ÿฅณ

13/04/2026
Ons is hier๐Ÿฅณ Phuket jou lekker ding, hier begin die Jol nou๐Ÿคฉ๐Ÿ‡น๐Ÿ‡ญ
13/04/2026

Ons is hier๐Ÿฅณ Phuket jou lekker ding, hier begin die Jol nou๐Ÿคฉ๐Ÿ‡น๐Ÿ‡ญ

11/04/2026

โœจ ๐“Ÿ๐“ป๐“ธ๐“ฝ๐“ฎ๐“ช ๐“œ๐“พ๐“ผ๐“ฒ๐“ฎ๐“ด๐“ฏ๐“ฎ๐“ฎ๐“ผ 2026 โœจ

๐ŸŽถ โ€™n Fees vir die hele gesin! ๐ŸŽถ

๐Ÿ“… 23 Mei 2026
๐Ÿ“ Laerskool Protearif

๐ŸŽ‰ Hierdie feestelike geleentheid is die perfekte daguitstappie vir die hele gesin โ€“ propvol musiek, kos en pret vir jonk รฉn oud.

๐Ÿ” ๐Š๐จ๐ฌ & ๐Œ๐š๐ซ๐ค๐ฌ๐ญ๐š๐ฅ๐ฅ๐ž๐ญ๐ฃ๐ข๐ž๐ฌ
๐ŸŽˆ ๐‘ฒ๐’Š๐’๐’…๐’†๐’“๐’‘๐’“๐’†๐’• & ๐‘ฝ๐’†๐’“๐’Ž๐’‚๐’‚๐’Œ
๐ŸŽค ๐Š๐ฎ๐ง๐ฌ๐ญ๐ž๐ง๐š๐š๐ซ๐ฌ
๐ŸŽถ Riaan Benadรฉ
๐ŸŽถ Die Piesangskille
๐ŸŽถ Bernice West
๐ŸŽถ Chris Steyn
๐ŸŽถ Irene-Louise van Wyk
๐ŸŽถ Nicholis Louw
๐ŸŽถ Geheime Kunstenaar
๐ŸŽถShanรฉ Fraenkel
๐ŸŽถMarko Le Roux
๐ŸŽค MC: Matie van Graan

๐ŸŽŸ๏ธ ๐‘ฒ๐’“๐’š ๐’‹๐’๐’– ๐’Œ๐’‚๐’‚๐’“๐’•๐’‹๐’Š๐’† ๐’๐’๐’– ๐’‚๐’ ๐’ƒ๐’š ๐’Š๐‘ป๐’Š๐’„๐’Œ๐’†๐’•๐’”!
https://itickets.co.za/events/484742

๐Ÿ‘‰ Jy wil dit nie misloop nie!



11/04/2026
10/04/2026

SรชNet Musiek : Oos Wes Tuis Bes

Well done aan โ€˜n baie spesiale en uiters dinamiese vrou, Ashley Du Toit van Vonk.

Maak seker as jy die 11 April 2026 naby die Big Top Arena by Carnival City is, dat jy nie die Oos Wes Tuis Bes show misloop nie.

Dit beloof om iets besonders te wees, en โ€˜n eerste vir Ashley as โ€œProducerโ€ saam met Vonk musiek.

SรชNet sien ongelooflik uit na die eindproduk !!!

Vonk Musiek
Ashley Du Toit

09/04/2026
09/04/2026

Dirk van der Westhuizen
Stel 'n Reminder - hierdie Vrydag het ek goeie nuus! ๐Ÿ˜๐Ÿ˜‰

09/04/2026

Brandon Miles se โ€œDNAโ€ is โ€™n energieke danssnit wat sokkie vier as deel van ons identiteit, met aansteeklike ritmes en โ€™n universele boodskap wat mense op dansvloere regoor Suid-Afrika verenig.

09/04/2026

Op soek na โ€™n meer gerieflike en eksklusiewe manier om te reis? โœˆ๏ธ

Ons help jou met privaat vlugte en vliegtuig-charters โ€“ vinnig, veilig en volgens jou skedule. Geen lang rye, geen wagtyd, net gemak en gerief van begin tot einde.

Of dit nou besigheid of ontspanning is, ons maak seker jy kom stylvol by jou bestemming aan.

Kontak ons vandag nog om jou eie privaat vlug te bespreek.

๐Ÿ“ฒ 064 998 7295
๐Ÿ“ง [email protected]

09/04/2026

๐Ÿš˜๐Ÿ›ฃ๏ธ We are traveling again and hitting the road to Vanderbilpark ๐Ÿ›ฃ๏ธ๐Ÿš˜

Spread the word and make a road trip of it โ€ผ๏ธ Justin will bring the music ๐ŸŽถ๐ŸŽต๐Ÿคฉ but we need you to bring the vibe, your best singing voices ๐ŸŽค๐Ÿ˜ƒ.....

Ons gaan nou party ๐ŸŽ‰๐Ÿคฏ๐Ÿคฉ........

Kliphard Events
Kliphard Record
Artist Village
Audio Mafia SA
Justin Coetzee
Ferdi J Steyn
Hans Scheepers
Shirley Kinnear

Address

Centurion

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jol in Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jol in Afrikaans:

Share