Clanwilliam Accommodation

Clanwilliam Accommodation Self-catering, B&B and budget options for every traveller — Clanwilliam stays that feel like home.

We offer the whole range, no matter what your reason for travel is... Clanwilliam Accommodation is the answer!

03/09/2026

Reën… harde hard reën!!!

Sjoe maar ons is dankbaar!!!!!!!

03/09/2026

Wat is lekker as ń bietjie reën op die platteland? Vuurwarm pannekoeke!!

Ons is so ongelooflik dankbaar vir die reën, net om die area weer bietjie “ af te koel!” .

Geseënde dag vir julle almal!

02/09/2026

So op die DANS noot…

Ons het heerlik basaar gehou by Velddrif se basaar! Tot ons verbasing was daar lekker boere musiek gemaak en ons almal weet wat jy op boere musiek doen… jy DANS!

Dankie NG kerk Velddrif vir heerlike basaar!

01/09/2026

Laer pryse? Geen probleem!

Hier by Clanwilliam Accommodation gaan ons so laag moontlik tot jy dit kan by kom!

Kontak ons vir enige verblyf navra in Clanwilliam! 071 383 1388

Groete en mooi dag!
Clanwilliam Accommodation span

01/09/2026

Weskus Nasionale Park

Is dit nog die moeite werd om te gaan? Ja en weereens JA

Van die hele Weskus, Namakwa en Cederberg areas is dit huidiglik een van die enigste plekke wat vir my die moeite werd is om te gaan stop- eintelik die hele Weskus!

Van Lambertsbaai al die pad tot by die Weskus Nasionale Park is baie mooi!

Liefde , vrede en heerlike dag vir julle almal!

30/08/2026

Is daar blomme by die Weskus Nasionale Park?
JA DAAR IS!

Hierdie video wys jul presies dat die ry nie verniet was nie, ons het dit baie geniet, met baie blomme om te sien!!

Liefde, vrede en HEERLIKE Sondag vir julle almal!!

Weskus Nasionale park vanoggend - is daar blomme ? Ons sal laatweet as ons binne kom😨ry staan teen die hoofpad, twee rye...
30/08/2026

Weskus Nasionale park vanoggend - is daar blomme ? Ons sal laatweet as ons binne kom😨ry staan teen die hoofpad, twee rye langs mekaar

Een ding is verseker….. die mense wil BLOMME KYK!!

28/08/2026

Hoe lyk ons 2 of 3 slaapkamer eenhede by Clanwilliam Accommodation? Kom loer saam met ons!

Dit is BAIE warm in Clanwilliam , vandag tussen 30 en 40 grade!

Hoop julle almal het gatskop naweek wat voorlê!

Liefde
Die Clanwilliam Accommodation span

27/08/2026

Kom kuier saam met ons by Clanwilliam se museum om die jaarlikse QUILT uitstalling te sien.

As jy nog ń rede nodig het om Clanwilliam te besoek, hier is vir jou een!

Ek hoop julle almal het lieflike dag verder!

Groete
Die Clanwilliam Accommodation span

Sommer so word of the day! Eienaar van die gastehuis het verby die lorrie gery en dit is beslis iets wat ons ook in glo!...
26/08/2026

Sommer so word of the day! Eienaar van die gastehuis het verby die lorrie gery en dit is beslis iets wat ons ook in glo!

Liefde, vrede en heerlike dag vir jul almal!

Address

10 Leipoldtstreet
Clanwilliam
8135

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clanwilliam Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Clanwilliam Accommodation:

Shortcuts

Share