Kampfontein Gasteplaas

Call Directions Website Contact the business

Kampfontein Gasteplaas * Luukse Akkommodasie
* Venue
* Wilds Besigtiging
* Jag pakkette Hierdie Gasteplaas bied vriendelike, luukse akkommodasie vir alle reisigers.

Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo langs die N10, 10km van De Aar en 50km van Hanover af geleë.(Koordinate: 30°43'30.1"S, 24°04'12.1"E.) Kampfontein Gasteplaas beskik oor 14 dubbel eenhede waarvan 7 "twin" eenhede is en 11 van die eenhede selfsorg is. Elke eenheid het n en suite-badkamer, DSTV, Lugversorging, yskassie, tee-en koffiemaakgeriewe asook badkamergeriewe. Gaste kan ook gratis WIFI gebruik. Die Gasteplaas is toegerus met twee lapa's, n "whirlpool bath" leefarea, braaigeriewe en n swembad. kampfontein Gasteplaas is ook die huis van die welbekende "MEGA SPRINGBUCK" waar gaste verskillende wild van top genetika kan besigtig. Voorsit jagte kan bespreek word gedurende jagseisoene. Kom geniet die Karoo rustigheid met asemrowende sonsondergange hier op Kampfontein Gasteplaas...

26/07/2018
03/10/2017

Address

N10 Route
De Aar
7090

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kampfontein Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kampfontein Gasteplaas:

Shortcuts

Share

Category