10/03/2023
Ons is tans besig om skoon en reg te maak dit wat ons kan,maar vir eers kan ons nie ons plekkie aan die publiek verhuur nie. Ons sal julle laatweet sodra ons weer oop en reg is vir die publiek.
n Lekker plekkie langs die vaalrivier om te ontspan en van die werkslas ontslae te raak en jou self en familie weer te vind.
Erf 15
Douglas
8730
Be the first to know and let us send you an email when Kalpies Rest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.