Wessels Adventures

Wessels Adventures Wessels Adventures is ons stokperdjie om ons liefde vir die buitelewe uit te leef!!! Op hierdie blad deel ons graag foto`s.

PA- en seun toere
Familie toere
Visvang trippe
Kayaking

Oktober gaan hengel ons weer vir 'n paar geelvisse
23/02/2022

Oktober gaan hengel ons weer vir 'n paar geelvisse

Largie aksie.
14/10/2021

Largie aksie.

Largies op die Oranjerivier.

Slegs n klein groepie vir 2021 en ons gaan fokus op hengel. Indien jy daai droom visse wil vang kontak my gerus.
03/05/2021

Slegs n klein groepie vir 2021 en ons gaan fokus op hengel. Indien jy daai droom visse wil vang kontak my gerus.

Dit is defnitief die hoed. Baie geluk Burre Burger met die mooi kabeljou !
20/12/2020

Dit is defnitief die hoed. Baie geluk Burre Burger met die mooi kabeljou !

Gaam maak 'n draai by Witsand en  Struisbaai Kersmarkte vir jou hoed en buff.
13/12/2020

Gaam maak 'n draai by Witsand en Struisbaai Kersmarkte vir jou hoed en buff.

Gene Louw  Oranjerivier pa en seun 2019
08/10/2019

Gene Louw Oranjerivier pa en seun 2019

GL part 2
08/10/2019

GL part 2

Met so hoed op jou kop kan jy net mooi visse vang. Well done Gerhard v D.
24/02/2019

Met so hoed op jou kop kan jy net mooi visse vang. Well done Gerhard v D.

Address

Durbanville

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wessels Adventures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wessels Adventures:

Share