29/08/2026
Nuwe akkommodasie by Raas en Rus! Chalet 2 & 3 op eienaar se perseel
* Selfcatering, privaat braai area
* Swembad
* wifi
* Sonkrag
* Wildsrit op jou eie
* Piekniek in die bos
* Staproetes
Kontak 083 636 8636 vir besprekings