Elim Tourism

Elim Tourism This is the official page for Elim Tourism and Heritage in the Overberg

11/12/2025

Our southernmost tip of Africa is about to come alive, as holidaymakers make their way to our coastal towns.

But more traffic on our roads also brings a higher risk of wildlife collisions. The R43 from Bredasdorp to Elim, and the R319 to Struisbaai, both cut through the Nuwejaars Wetlands Special Management Area – home to remarkable wildlife that often crosses our roads, day and night.

Please drive with care this festive season – for your safety, and for the wildlife that shares these landscapes with us.

Discover Cape Agulhas
Overberg District Municipality
STRUISBAAI NEWS & INFO
Suidernuus / Southern Post and Suiderpers

Elim is one of the proud members of the Nuwejaars Wetlands SMA.Read this interesting article about conservation and rest...
20/11/2025

Elim is one of the proud members of the Nuwejaars Wetlands SMA.
Read this interesting article about conservation and restoring the wetlands on the Agulhas Plain.

The Nuwejaars Wetlands Special Management Area was established in 2008

Baie dankie aan die Langeberg Bulletin van 13 November 2025 vir die pragtige berig oor ons onlangse fees.
13/11/2025

Baie dankie aan die Langeberg Bulletin van 13 November 2025 vir die pragtige berig oor ons onlangse fees.

Shaun Engel wrote a wonderful and heartfelt blog about the Heritage/190th Church Festival.Thank you Shaun.An article wor...
11/11/2025

Shaun Engel wrote a wonderful and heartfelt blog about the Heritage/190th Church Festival.

Thank you Shaun.

An article worth reading.

EKSODUS 15:27 AFR83“Daarna het hulle by Elim aangekom met sy twaalf fonteine en sewentig palmbome, en daar by die water kamp opgeslaan.” Exodus 15:27 This past weekend, the air in Elim was filled …

ELIM ERFENISFEES/190 KERKGEBOUFEES IN KLEURNet soos ons Elimers kan. Dit was nou sommer hond uit ń bos kuier en eet en d...
03/11/2025

ELIM ERFENISFEES/190 KERKGEBOUFEES IN KLEUR

Net soos ons Elimers kan.
Dit was nou sommer hond uit ń bos kuier en eet en dans.

is My Erfenis

  ERFENISFEES Een van die hoogtepunte van die fees was die opspraakwekkende kultuuruitstalling van lewensgrootte kerktra...
02/11/2025

ERFENISFEES

Een van die hoogtepunte van die fees was die opspraakwekkende kultuuruitstalling van lewensgrootte kerktradisies wat baie grappies en gesprekke uitgelok het.
BAIE DANKIE AAN AL ONS BESOEKERS EN ONDERSTEUNERS WAT VAN HEINDE EN VERRE GEKOM HET EN BYGEDRA HET TOT DIE SUKSES VAN DIE FEES.

ELIM HERITAGE FESTIVALLOTS TO SEE!LOTS TO DO!COME AND HAVE A LEKKA JOL!
28/10/2025

ELIM HERITAGE FESTIVAL

LOTS TO SEE!
LOTS TO DO!

COME AND HAVE A LEKKA JOL!

CONGRATULATIONS TO THE WINNERS OF OUR MISS/MRS ELIM HERITAGE BEAUTY PAGEANT. Categories:Ms TinyMs ToddlerMs TeenMRSNOW W...
28/10/2025

CONGRATULATIONS TO THE WINNERS OF OUR MISS/MRS ELIM HERITAGE BEAUTY PAGEANT.
Categories:
Ms Tiny
Ms Toddler
Ms Teen
MRS

NOW WE ARE LOOKING FORWARD TO OUR FESTIVAL THIS COMING WEEKEND.

SEE YOU ALL IN ELIM!

Elim gemeenskap vier hierdie jaar die 190ste bestaansjaar van ons kerkgebou.Elim kerkgebou het sedert 1835 baie verander...
17/10/2025

Elim gemeenskap vier hierdie jaar die 190ste bestaansjaar van ons kerkgebou.

Elim kerkgebou het sedert 1835 baie veranderinge ondergaan.
In die foto's hieronder kan die ontwikkeling van die kerkgebou gesien word.
Op 27 Januarie 1834 word die eerste fondasie gegrawe.
Op 18 Oktober 1835 word die eerste kerk amptelik ingewy.
30 jaar later, in 1865 word die vlerk aangebou omdat die kerk te klein geword het.
Veel later, met Elim se eeufeesvieringe, word die kerk soos dit nou lyk ingewy op 18 Oktober 1935. Die twee konsistories was toe aangebou. Die foto"s hieronder wys hoe die kerk versier was vir die amptelike inwyding.

Tydens ons Erfenisfees op 1 November 2025 word ń nuwe uitstalling oor die kerk se geskiedenis tentoongestel.

KOM VIER SAAM MET ONS HIERDIE HEUGLIKE GELEENTHEID EN DEEL IN ONS ERFENIS EN TROTSE NALATENSKAP.

MOET NIE HIERDIE FANTASTIESE FEES MISLOOP NIE!                                                   KOM KUIER LANGS DIE WAT...
16/10/2025

MOET NIE HIERDIE FANTASTIESE FEES MISLOOP NIE! KOM KUIER LANGS DIE WATERMEUL EN ERVAAR DIE RUSTIGE ATMOSFEER WAT NET ELIM KAN BIED. GENIET ONTBYT, KOEK EN TEE IN ONS HISTORIESE MEULRESTAURANT. BESOEK ONS ERFENISSENTRUM. VERLUSTIG JOU IN TRADISIONELE KULTUUR UITSTALLINGS. BESOEK DIE STALLETJIES. KUIER SAAM MET VRIENDE EN FAMILIE.

is My Erfenis

ELIM IS MY ERFENISKOM VIER SAAM MET ONSToegangskaartjies sal beskikbaarwees voor die fees om lang lyne vry te spring.Kon...
01/10/2025

ELIM IS MY ERFENIS

KOM VIER SAAM MET ONS

Toegangskaartjies sal beskikbaar
wees voor die fees om lang lyne vry te spring.
Kontak vir Shirley Cloete indien u kaartjies voor die tyd wil koop. (0846842439)

Address

Die Werf
Elim
7284

Telephone

+27783942177

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elim Tourism posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share