26/08/2016
4X4 WILDERNESS ADVENTURES.
HEERLIKE BUITE SEISOEN BOS TOER
Lekker bos kamp toer al langs die see. Vanaf: Mtyane Beach tot Kozi Bay se viskrale.
Besoek punte: Long beach , Mtyane Beach , Sibaya Lake , langs Sodwana verby , Blackrock , Dogs Point , Banga Nek en Viskrale.
Oornag: 3 Aande langs die see by Mtyane Beach , daars geen stort en toilet geriewe nie , behalwe die bos. 3 Aande in 'n kamp naby Blackrock , met toilet en stort geriewe. Daar is genoeg tyd om te hengel as jy sou wou.
Benodighede: Tent of bos karavaan , jou eie kos en drink goed , grafie en toiletware , gasstoof om jou kos gaar te maak.
Wilderness voorsien alle permitte en hek fooie asook alle kampkostes.
Bedrag: R 1700.00 PP. vir 6 dae.
Datum; 11 Okt tot 17 Okt 2016. Vertrek van Ermelo Game.
Max persone: 35
Min persone : 20
Vir meer inligting kontak: Jan: 082 550 9620
Jenny: 082 377 2265
Sluitings Datum van besprekings en betalings sluit op: 24 Sep 2016.
WILDERNESS GROETE.