United Hands Mokopane

United Hands Mokopane helping the community - one step at a time πŸ™ŒπŸ»

16/03/2026

BAIE geluk aan elke wenner van die United Hands Lucky Draw πŸ™ŒπŸ» Ons waardeer elke persoon se bydrae tot ons fondsinsameling πŸ˜‡

Die wenners se kaartjie nommers:
152 wen die rooibok karkas
191 wen die vark karkas
236 wen die bees karkas

Wenners sal privaat gewhatsapp word met verdere besonderhede πŸ‘πŸΌ

Hou gerus ons blad dop vir die volgende fondsinsameling 🀩

‼️ DATUM VERANDER ‼️Neem asseblief kennis dat ons die datum van die lucky draw trekking skuif na 16 Maart 2026 om meer k...
11/02/2026

‼️ DATUM VERANDER ‼️

Neem asseblief kennis dat ons die datum van die lucky draw trekking skuif na 16 Maart 2026 om meer kans te gee vir die wat nog wil kaartjies koop.

WEN WEN WEN !!🀩

Koop Ε„ kaartjie, en staan kans om een van die volgende 3 pryse te wen !πŸ‘πŸΌ
*vark karkas 🐷
*bees karkas πŸ„
*rooibok karkas 🦌

Om Ε„ kaartjie te koop, stuur gerus vir ons Ε„ Whatsapp op 081 053 8473 of 081 759 8661 πŸ“ž
OF
click op die link om die vorm in te vul - https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdhK_cD9NYRpOuy2-jUALN3iowbBziBPyV4C3tM3G81uLEdPw/viewform?usp=dialog

Kaartjies is slegs R150 elk. Alle fondse gaan vir minderbevoorregte kinders se matriek eksamens πŸ‘πŸΌ
Enige ander skenkings & donasies ook welkom πŸ˜‡

πŸ—“οΈ Trekking vind plaas op 16 Maart 2026

WEN WEN WEN !!🀩Koop Ε„ kaartjie, en staan kans om een van 3 pryse te wen !Om Ε„ kaartjie te koop, stuur gerus vir ons Ε„ Wh...
23/01/2026

WEN WEN WEN !!🀩

Koop Ε„ kaartjie, en staan kans om een van 3 pryse te wen !
Om Ε„ kaartjie te koop, stuur gerus vir ons Ε„ Whatsapp op 081 053 8473 of 081 759 8661 πŸ“ž of volg die link om besonderhede in te vul ✍️
πŸ”— https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdhK_cD9NYRpOuy2-jUALN3iowbBziBPyV4C3tM3G81uLEdPw/viewform?usp=dialog

Kaartjies is slegs R150 elk. Alle fondse gaan vir minderbevoorregte kinders se matriek eksamens πŸ‘πŸΌ
Enige ander skenkings & donasies ook welkom πŸ˜‡

πŸ—“οΈ Trekking vind plaas op 28 Februarie 2025

Ons staan met vol harte !Dankie - dankie vir elke liewe skenking & donasie wat ons gehelp het met al ons projekte van 20...
22/01/2026

Ons staan met vol harte !

Dankie - dankie vir elke liewe skenking & donasie wat ons gehelp het met al ons projekte van 2025. Van fondsinsamelings feeste, tot kos - gesinne se magies vol, kinders se kersfees gemaak, en soveel meer waarvoor ons slegs kan dankbaar wees. Dankie is eintlik sΓ³ Ε„ klein woord, dit sal nooit genoeg kan wees vir elke liewe ding wat die gemeenskap ons mee gehelp het sover nie. Ons grootste dankie is aan ons grote God - wat elkeen in staat kon stel om ons te help & by te dra tot al ons projekte.
Ons het hande gevat met Ε„ paar fantastiese mense, en organisasies deur die jaar wat ook soveel moontlik gemaak het, soveel mense na ons toe gebring het. Ons is bly dat ons die geleentheid gehad het om so verskil in mense se lewens te kon maak.

Mag 2026 net goedheid & guns bring πŸ™πŸΌ

DANKIE !Dankie is werklik Ε„ klein woord, met soveel waarde & prag agter dit. Soos die jaar op Ε„ einde kom, wil ons graag...
13/11/2025

DANKIE !

Dankie is werklik Ε„ klein woord, met soveel waarde & prag agter dit. Soos die jaar op Ε„ einde kom, wil ons graag dankie sΓͺ aan elke persoon & besigheid wat Ε„ bydrae gemaak het tot United Hands in enige manier. Dankie ook natuurlik aan elke organisasie saam wie ons deur die jaar kon werk & mee hande vat. Ons sien uit wat 2026 vir ons inhou !πŸ˜‰

Om 2025 mee af te sluit, wil ons graag Ε„ laaste projek hardloop. Kersfees, die pragtigste tyd van die jaar, vir soveel mense daar buite πŸŽ…πŸΌ Ons wil graag ALMAL se Kersfees vir hulle lekker maak - maar ons kan dit natuurlik nie sonder julle doen nie !🀭 Lees graag in die fotos hieronder meer oor ons laaste projek vir die jaar - en help ons om vir almal Ε„ lekker Kersfees te gee 🫢🏼

ℹ️ Vir enige meer inligting, kontak ons gerus:
πŸ“ž Shenise - 081 053 8473
πŸ“ž Hendriette - 081 759 8661

06/11/2025

Sometimes the effort to find you, the time invested, the patience, the caring, goes very unnoticed and we're ok with that.
As long as we get to you.
You felt like a lost and found
Every soul matters
Every soul is worth the chase, patiently, waiting.

Thank you to our Team Onthene Diedericks , United Hands Mokopane and every individual involved.
Serenity-Oak Rehab Centre
Recovery starts today🀍

Changing the face of Addiction

ONS TWEEDE UNITED HANDS FEES ! πŸ™ŒπŸ» in samewerking met Addict’s Voiceons kan slegs dankie sΓͺ aan elke liewe persoon wat Ε„ ...
18/06/2025

ONS TWEEDE UNITED HANDS FEES ! πŸ™ŒπŸ»
in samewerking met Addict’s Voice

ons kan slegs dankie sΓͺ aan elke liewe persoon wat Ε„ donasie/skenking gegee het aan ons, om ons fees moontlik te kon maak. natuurlik ook Ε„ dankie aan die gemeenskap wat ons kom ondersteun het by die stalletjies, en elke fietsryer/drawwer/stapper, asook die uitstallers self !🫢🏼

Perfect Water Mokopane
Coetzer de Beer Prokureurs
Frans Fourie Finansiele Konsultante
Papillon Interiors
Aventus Beauty
stimuzone mokopane
Kidz Kinetics Mokopane
Sunrise Superkids School - Mokopane - Yolande & Elsabe Schoeman (en Elias)
Serenity Oak rehab
Frans & Adel Faber
Meatboys Mokopane
The official Steers Page
Flawless Blush
Glamorous Styles
Park Hotel Mokopane
Jessica Borduurwerk
Rainbow Meat Group
Net Die Beste Slaghuis
Pulse Mokopane
Rikki Lourens
Arend Bergwag
AfriForum Mokopane

en Ε„ laaste dankie aan die organiseerders - Shenise Williams & Hendriette Williams.

ons sien uit vir die volgende een - hou ons blad dop 🀩

16/06/2025
what's happening at Noodforum ?🀩31 Januarie - kerrie & rys verkope !πŸ˜‹1 Februarie - United Hands fees πŸ₯³β€ΌοΈons het nog stal...
23/01/2025

what's happening at Noodforum ?🀩

31 Januarie - kerrie & rys verkope !πŸ˜‹
1 Februarie - United Hands fees πŸ₯³

‼️ons het nog stalletjie spasies beskikbaar vir die United Hands fees ‼️

vir enige meer inligting rondom dit, kontak ons gerus -
πŸ“ž Shenise - 081 053 8473
πŸ“ž Hendriette - 081 759 8661

vir kerrie en rys bestellings, whatsapp asseblief ! ℹ️

πŸ“ž Hendriette - 081 759 8661
πŸ“ž Shenise - 081 053 8473
πŸ“ž Hester - 078 6544748

Address

Polokwane

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 16:00

Telephone

+27658505326

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when United Hands Mokopane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to United Hands Mokopane:

Share