26/01/2022
Goeie dag! Eerstens wil ek baie dankie sê aan elkeen van my kliënte van die afgelope 27 jaar…. Sonder julle, sou niks moontlik gewees het nie!! Die laaste 2 jaar was baie moeilik, maar dinge is darem besig om stelselmatig beter te word. Neem asb kennis dat Pro Travel nogsteeds oop is, vir enige navrae en besprekings! Ek maak nie meer gebruik van ‘n telkom lyn nie, en ek werk van my huis af. Julle is welkom om my te kontak by 0828795496. Groete Lunessa