Wilderness Ventures Adventure Tours

Wilderness Ventures Adventure Tours We do river rafting trips down the Gariep This is the other name for the Orange River. Our basecamp

White water rafting on the Orange River and Flyfishing at remote places in Africa

09/04/2026

Ek en George het die vol rivier gaan scout om dit te belewe.
Groot pret vir n slag om oor niemand bekommerd te wees nie.

02/12/2025

Ons gaan April 2 tot 6de n lekker groep op die rivier reel.
Ek gaan werk op 1st come en deposito betaal.
As jy nou huiwer gaan dit te laat wees, vir seker!
Kontak my asb julle weet waar vir meer inligting.
Die rivier gaan sprankelind wees na die klomp water wat Desember se trips verspoel het.

Big thanks to Dillon Murran, Riana Munnik, Marius Boshofffor all your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥...
01/11/2025

Big thanks to Dillon Murran, Riana Munnik, Marius Boshoff

for all your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥!

Special al die jongmense om ons.So bietjie buitelug en vasbyt.
11/10/2025

Special al die jongmense om ons.
So bietjie buitelug en vasbyt.

Oakdale manne is hier. Dit gaan baie lekker wees.Die watervlakke is uitstekend en ons gaan lekke roei.
07/10/2025

Oakdale manne is hier. Dit gaan baie lekker wees.
Die watervlakke is uitstekend en ons gaan lekke roei.

So n ligte reentjie gehad maar niks demp die gees van Oakdale manne nie
05/10/2025

So n ligte reentjie gehad maar niks demp die gees van Oakdale manne nie

17-21 Desember 2025 het nog plek vir n lekker trip.Kontak my asb
15/09/2025

17-21 Desember 2025 het nog plek vir n lekker trip.
Kontak my asb

Ons het n groep 17-20 Desember 2025Daar is plek beskikbaar. Familie en vriende.Kontak my.
17/07/2025

Ons het n groep 17-20 Desember 2025
Daar is plek beskikbaar. Familie en vriende.
Kontak my.

Van die kiekies wat ons geneem het van die laaste trip van die seisoen, nou wag ons vir September!
04/04/2025

Van die kiekies wat ons geneem het van die laaste trip van die seisoen, nou wag ons vir September!

salig
03/04/2025

salig

Address

George
6530

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833816344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilderness Ventures Adventure Tours posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilderness Ventures Adventure Tours:

Share

Category