2018 LiG-Sakpastoer van Israel

2018 LiG-Sakpastoer van Israel LiG-tydskrif het vanaf 4-11 Okt'18 'n Pelgrimsreis onderneem na Israel "op die voetspore van Jesus.

Hierdie week op pad met hierdie toer na Amsterdam.
09/07/2023

Hierdie week op pad met hierdie toer na Amsterdam.

Ons gaan weer na Israel in 2022 gedurende die skolevakansie.
07/11/2021

Ons gaan weer na Israel in 2022 gedurende die skolevakansie.

This is one of the special places to visit during a tour of Israel. Neil Armstrong said that it was a greater experience...
01/09/2021

This is one of the special places to visit during a tour of Israel. Neil Armstrong said that it was a greater experience to stand here where Jesus often walked as to stand on the moon. Our tours always visit this spot.

One of the special moments on our tours to Israel - to pray at the Wailing Wall, which is one of the supportive walls of...
31/08/2021

One of the special moments on our tours to Israel - to pray at the Wailing Wall, which is one of the supportive walls of the Temple Mount in Jerusalem

ISRAEL TOUR MARCH/APR 2022 - PRICE / PRYS R37,800 (R15/1$)JOIN OUR BUDGET ISRAEL TOUR DURING MARCH/APRIL 2022 SCHOOL HOL...
30/08/2021

ISRAEL TOUR MARCH/APR 2022 - PRICE / PRYS R37,800 (R15/1$)
JOIN OUR BUDGET ISRAEL TOUR DURING MARCH/APRIL 2022 SCHOOL HOLIDAYS.
KOM SAAM OP ONS SAKPASTOER IN MAART/APRIL 2022.
A proven tour after 20years of regular pilgrimages (tours) to Israel.
Included are: Flights from and to Johannesburg, Tips, insurance (-69yrs), 2 meals p/day, all entrances, transport and a Christian guide.
Excluded: Pocket money & lunch & beverages.
MORE INFO: [email protected] OR Whats'app: 082 936 3462
WE ALSO DO PRIVATE TOURS FOR CHURCH GROUPS

Tour itinerary for our Israel tour in 2022.Toerprogram vir ons Israeltoer in 2022.
30/08/2021

Tour itinerary for our Israel tour in 2022.
Toerprogram vir ons Israeltoer in 2022.

Volgende jaar toer ons weer. Kry jou inenting (dit gaan 'n vereiste wees), bespreek en raak saam met ons opgewonde.
24/06/2021

Volgende jaar toer ons weer. Kry jou inenting (dit gaan 'n vereiste wees), bespreek en raak saam met ons opgewonde.

Ons besoek Jerigo - ook stad van palmbome genoem -  'n ou stad in die oostelike Wesoewer van die Palestynse Grondgebiede...
11/08/2020

Ons besoek Jerigo - ook stad van palmbome genoem - 'n ou stad in die oostelike Wesoewer van die Palestynse Grondgebiede, 7 km wes van Jordanië en 10 km noord van die Dooie See. Bevolking 20, 300. Die stad wat in die Jordaanvallei geleë is, is 250m onder seevlak. Dit maak dit die laagste stad in die wêreld. En, ook die oudste. Jerigo is sowat 10,000 jaar oud.
Dit is die stad waar Josua vir sewe dae om die stad getrek het, met die ark en priesters wat op hul horings geblaas het. Die sewende dag het die mure ingeval. Dit is ook Ragab se adres - die vrou wat opgeneem is in Jesus se geslagsregister. En, Saggeus, die tollenaar en sy vyeboom...

'n Besondere ervaring wat slegs elke 10 jaar aangebied word. Die volgende keer is volgende jaar in 2020 en dan eers weer...
29/06/2019

'n Besondere ervaring wat slegs elke 10 jaar aangebied word. Die volgende keer is volgende jaar in 2020 en dan eers weer in 2030.

Ons laaste beskikbare plekke op 'n fantastiese toer waaroor jy nooit spyt sal wees nie. Uitstekende gids, goeie prys en ...
31/05/2019

Ons laaste beskikbare plekke op 'n fantastiese toer waaroor jy nooit spyt sal wees nie. Uitstekende gids, goeie prys en wonderlike land om te besoek met BAIE ervarings wat op jou wag.

Ons volgende Israeltoerervaring in 2020 is gereed vir besprekings. Dit gaan weereens 'n pelgrimstog by uitnemendheid wee...
20/03/2019

Ons volgende Israeltoerervaring in 2020 is gereed vir besprekings. Dit gaan weereens 'n pelgrimstog by uitnemendheid wees. Kom saam vir 'n geestelike ervaring soos min en kom verryk terug. Ons maak gebruik van 'n Christen-gids. Ons 20ste jaar van toere na Israel.

Address

44 Park Street
Greyton
7233

Telephone

+27829363462

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 2018 LiG-Sakpastoer van Israel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 2018 LiG-Sakpastoer van Israel:

Share

Category