Welverdiend Safaris

Welverdiend Safaris Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Welverdiend Safaris, Welverdiend Gedeelte 24, Groblersdal.

Ons verkoop maskers teen R15/masker. Kyk hoe mooi sit dit op Christo. Wasem nie jou bril toe nie! Ideaal vir wanneer ons...
08/05/2020

Ons verkoop maskers teen R15/masker. Kyk hoe mooi sit dit op Christo. Wasem nie jou bril toe nie! Ideaal vir wanneer ons jagters ons weer kan kom besoek! Ons mis julle en sien uit daarna om weer saam te kuier na ‘n dag se jag om die braaivleisvuur.

30/04/2018
19/01/2018

Om besprekings te maak vir 2018, kontak my gerus vir pryslys en beskikbare datums!
Besprekings is nou oop!

Ons kamers is gereed en opgetooi vir die Schoonbee damespersoneel vir die naweek! Wat 'n voorreg! Kyk net hoe mooi maak ...
15/09/2017

Ons kamers is gereed en opgetooi vir die Schoonbee damespersoneel vir die naweek! Wat 'n voorreg!
Kyk net hoe mooi maak Anelle Deetlefs se handewerk ons kamers!

Spesiale jagnaweek gehad! Julle sal die gids Arnold herken en sy eie seuntjie, Christoff. Christoff en sy Pappa het lekk...
16/07/2017

Spesiale jagnaweek gehad! Julle sal die gids Arnold herken en sy eie seuntjie, Christoff. Christoff en sy Pappa het lekker in die bos gekamp Vrydagaand op Welverdiend Safaris, en Saterdag sy eerste rooibok geskiet! Wat 'n wonderlike voorreg om jou eie seun vir sy eerste bok uit te vat op jou eie plaas! 'nfotovirdiemuur

Dennis en sy Wilde troeteldiere! Klein volstruisies kom vra elke oggend vir kos! Ons was bevoorreg om vanoggend deel te ...
14/06/2017

Dennis en sy Wilde troeteldiere! Klein volstruisies kom vra elke oggend vir kos! Ons was bevoorreg om vanoggend deel te wees daarvan.

Grondverskuiwings vind plaas vir die naweek se jagters! Ekstra beddens ingedra en rondgeskuif!  Nuwe kaste ook gekry in ...
19/05/2017

Grondverskuiwings vind plaas vir die naweek se jagters! Ekstra beddens ingedra en rondgeskuif!
Nuwe kaste ook gekry in kamers!

12/05/2017
Ons lugversorger Eland kamers staan gereed vir die naweek se jagters.
13/04/2017

Ons lugversorger Eland kamers staan gereed vir die naweek se jagters.

Ons besprekings vir jagseisoen 2017 is oop. Indien wil n pryslys hê sowel as beskikbare datums, kontak my gerus. Los jou...
17/01/2017

Ons besprekings vir jagseisoen 2017 is oop. Indien wil n pryslys hê sowel as beskikbare datums, kontak my gerus. Los jou eposadres of stuur boodskap vir my.

Dankie Liewe Jesus vir die reën! Ons is so dankbaar!!!
19/10/2016

Dankie Liewe Jesus vir die reën! Ons is so dankbaar!!!

Address

Welverdiend Gedeelte 24
Groblersdal
0470

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welverdiend Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share