24/05/2026
ππ₯ AIRPORT SHUTTLE β BRITS & HARTIES π₯π
Baie dankie vir al die ongelooflike support π
Ons groei vinnig en dis alles te danke aan julle!
π Shuttle Me Harties is gebaseer in Hartbeespoortdam en bedien Brits en omliggende areas.
Ons spesialiseer in lughawe vervoer na en van: βοΈ OR Tambo
βοΈ Lanseria
βοΈ Betroubaar
βοΈ Betyds
βοΈ Veilig
βοΈ Vriendelike diens
Of dit nou vroegoggend vlugte of laat aand aankomste is
π ons kry jou daar betyds!
π WhatsApp nou: 072 069 9726
π Bespreek jou rit vandag!
π Help ons groei:
LIKE π | SHARE π | FOLLOW π