31/05/2026
Hartenbos Travel gaan oor week weer Educational doen in die Oos Kaap. Kom Reis saam met my van Sat 6 June tot 11 June na unieke plekke in en om Port Elizabeth.
Ons besoek n hele paar plekke op die reis en soos ons kuier vertel ek julle alles oor ons reis.
Amakhala Lodges
Lalibela Lodges
Kariega Lodges
Pumba Private Game Reserve
Ons almal soek so nou en dan n avontuur. Nie almal wil oorsee gaan nie en dit is hoekom ons vir daai kliente gaan opsies gee.
Tot meer nuus Vrydag middag.
Groete Anet