SFM Reisklub

SFM Reisklub Verken jou eie Streek en eie land, met luukse Toerbusse en opgeleide Toeriste gidse.

10-18 Julie 2024 - Lus vir β€˜n wegbreek hierdie winter?  https://www.facebook.com/share/p/Lmny72ohgri1wmMV/?mibextid=WC7F...
14/05/2024

10-18 Julie 2024 - Lus vir β€˜n wegbreek hierdie winter?

https://www.facebook.com/share/p/Lmny72ohgri1wmMV/?mibextid=WC7FNe

π—žπ—₯π—¨π—šπ—˜π—₯ π—ͺπ—œπ—Ÿπ——π—§π—¨π—œπ—‘ & π—Ÿπ—”π—˜π—©π—˜π—Ÿπ—— 𝗣𝗔𝗑𝗒π—₯𝗔𝗠𝗔 π—§π—’π—˜π—₯
Méér as net die gewone!
Met hiΓ©rdie toer verken ons die Laeveld met al sy uniekheid. Ons besoek die Alternatiewe en die
Gewilde. Die nuwe en die oue. Antieke klipsirkel ruΓ―nes, Barberton Krater, Bourke’s Luck Kolkgate,
Graskop Gorge, Moholoholo roofvoΓ«ls, Kruger Nasionale Park, Blyderivier Bootvaart, God’s Window en soveel meer!
10-18 Julie 2024
R19 800 pp wat deel Minimum 12
Sperdatum 45 dae vooraf.

Bespreek jou plekkie betyds!
π—₯π—²π˜ƒ π—·π—Όπ˜‚ 𝗧𝗼𝗲𝗿𝗲
𝐓o𝐞r𝐞 𝐬o𝐧d𝐞r b𝐫i𝐞k𝐞 - 𝐒n A𝐟r𝐒k𝐚a𝐧s!

Nog net 1 week oor vir besprekings! Kom reis saam en ontdek die kosbare juwele, sterre en stiltes van die Karoo. Word de...
19/09/2023

Nog net 1 week oor vir besprekings! Kom reis saam en ontdek die kosbare juwele, sterre en stiltes van die Karoo. Word deel van nΓ³g 'n onvergeetlike toer saam met die toerspan van Rev jou Toere!
Kontak 0661708448 of stuur 'n e-pos aan [email protected]
π—₯π—²π˜ƒ π—·π—Όπ˜‚ 𝗧𝗼𝗲𝗿𝗲 - 𝑻𝙀𝒆𝙧𝒆 𝒔𝙀𝒏𝙙𝒆𝙧 π™—π’“π™žπ’†π™ π’† - π’Šπ™£ π˜Όπ’‡π™§π’Šπ™ π’‚π™–π’π™¨!

LUISTER WEER:
23/06/2023

LUISTER WEER:

Indien jy nog motivering nodig het om by die Toer aan te sluit, luister gerus weer, Anita gee genoeg redes waarom daar nog plek op die Bus is vir jou. Weskus en Namaqualand Toer 20-28 Aug 23

LUISTER WEER:Anita vertel van die opkomende Weskus en Namakwaland Toer van 20-28 Augustus 2023 asook staaljies van laasj...
12/06/2023

LUISTER WEER:
Anita vertel van die opkomende Weskus en Namakwaland Toer van 20-28 Augustus 2023 asook staaljies van laasjaar se toer.
Luister elke Vrydag om 11:10 na die nuwe episodes.

Anita gesels oor die opkomende Weskus en Namakwaland Blomme Toer en vertel staaltjies van verlede jaar se toer.

Blomme, blomme sover as wat jy kan sien....maar sΓ³veel meer ...is wat SFM Reisklub in samewerking met Rev jou Toere jou ...
31/05/2023

Blomme, blomme sover as wat jy kan sien....maar sΓ³veel meer ...is wat SFM Reisklub in samewerking met Rev jou Toere jou bied op die 2023 Weskus & Namakwaland toer van 20-28 Augustus!

9 dae, 8 nagte, luukse vervoer, luukse akkommodasie, alle toegangsgelde en 2 etes per dag teen R15 200 per persoon wat akkommodasie deel.

Plate blomme, bolplante, watervalle, kokerbome, fossiele, ...die Weskus Nasionale Park en nog vele meer om op te noem!

Beperkte plekke nog oor en met die sperdatum vir 30 Junie moet jy sommer nou 066 170 8448 skakel om nie hierdie toer mis te loop nie!

SFm & Rev jou Toere – toere sonder brieke – in Afrikaans!

SFM en Rev jou Toere is opgewonde oor die volgende toer  na Mpumalanga en die Kruger Nasionale Park vanaf 12 – 20 Junie....
04/05/2023

SFM en Rev jou Toere is opgewonde oor die volgende toer na Mpumalanga en die Kruger Nasionale Park vanaf 12 – 20 Junie.

9 dae, 8 nagte, luukse vervoer, luukse akkommodasie, retoer vliegkaartjies vanaf George, alle toegangsgelde en 2 etes per dag teen net R19 900 per persoon wat akkommodasie deel.

Wildeperde, Antieke ruΓ―nes en klipsirkels, God’s Window, β€˜n bootvaart op die Blyderivier, die glashyser by Graskop, kolkgate by Bourkes Luck, watervalle, die Kruger Nasionale Park en nog vele meer om op te noem!

Beperkte plekke nog oor en met die sperdatum vir 12 Mei moet jy sommer nou 066 170 8448 skakel om nie hierdie toer mis te loop nie

SFm & Rev jou Toere – toere sonder brieke – in Afrikaans!

Bederf jouself, jou avonturier!
20/10/2022

Bederf jouself, jou avonturier!

Sluit jou jaar af op 'n hoogtepunt met SFM Reisklub se laaste toer vir 2022 en reis saam op ons Mooiste Kaap & Wynland-toer! Vanaf Kaap Agulhas, Hermanus, die Skiereiland, Tafelberg, die Wynlande en Kaapstad met al sy betowering! 5 dae, 4 nagte volgeprop met SFM Reisklub se wenresep van natuur, kultuur, argitektuur en geskiedenis! Datum is 14- 18 November en die toerprys is R 7999.....vir persone wat akkommodasie deel. Dit sluit luukse akkommodasie & vervoer in asook 2 etes per dag en alle toegangsgelde.
Betaal vir Ma en Pa hulle toer of bederf jou geliefde en word deel van die SFM Reisklub-familie!
Skakel of Whatsapp 066 170 8448 , of stuur 'n e-pos na [email protected]
Besoek ook ons SFM REISKLUB FB blad of webblad sfmstreek.co.za
Slegs beperkte plekke beskikbaar, so bespreek sommer nou!
SFM REISKLUB....JOU PASPOORT TOT ELKE STREEK IN SUID-AFRIKA

Address

Unit 7, Hartenbos Seefront Sentrum
Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SFM Reisklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category