07/11/2026
🌊☀️ Droom jy al van Desember by die see? 🏖️🐚
Pak jou tasse, bring jou geliefdes saam en kom geniet ’n heerlike wegbreek in die pragtige Gouritsmond! ❤️
🏡 Gerieflike verblyf vir 6 persone
📅 Beskikbaar vir Desember
💰 Slegs R2 700 per nag!
Moenie te lank wag nie – bespreek jou Desember-wegbreek betyds!
📞 Kontak Jan: 082 321 2147
Gouritsmond wag vir jou! 🌴🌊