Malva-lekke

Malva-lekke Welkom by Malva-lekke. Kom geniet hierdie ruim gesinsvriendelike huis. Geleë in die hartjie van Hartenbos binne die Tuinroete.

Loopafstand na die hoofstrand en die strandmeer. Volledige selfsorg dubbel Pletthuis in die gewilde Strydomsoord ideaal vir gesinne met kinders want dit is loopafstand van ALLES.

3 Ruim slaapkamers; Kamer 1: dubbelbed; Kamer 2: dubbelbed; Kamer 3: stapelbed. 2 volledige Badkamers; 1 stort en 1 bad. Addisionele ruim buitekamer reg teen aan huis wat 4 mense akkommodeer met volledige badkamer. Asoo

k 'n waskamer met wasmasjien en lyne. Heerlike koelte bome met groot grasperk om die huis en 'n gesellige buite braai. Die opset verleen homself vir 'n uitgebreide gesin of meer as een gesin. DSTV beskikbaar

Hoofstrand: 600m
Lagoon: 350m
Amfieteater: 50m
Spur, Winkelsentrum en Warm swembad: 800m
Langeberg Mall: 5km
George Internasionale Lughawe: 40km
Hospitaal: 8km
Bring eie handoeke en strand benodighede
Huis is toegerus met 'n koopkrag meter

Tariewe:
1 Desember 2015 - 15 Desember 2015 R1500 pd
16 Desember 2015 - 3 Januarie 2016 (Min 14 dae) R2100 pd
3 Januarie 2016 - 15 Januarie 2016 R1500 pd

Res van die jaar skoolvakansies en langnaweke uitgesluit R500 vir die eerste 6 mense en daarna R100 pp.

❤️ Valentines Couple Special ❤️Book for Valentines weekend and receive a bottle of wine.
18/01/2025

❤️ Valentines Couple Special ❤️

Book for Valentines weekend and receive a bottle of wine.

Pensioners SpecialFebruarie kry pensioenarisse afslag!3 Slaapkamers2 BadkamersBraaikamerDierevriendelikRolstoelvriendeli...
18/01/2025

Pensioners Special

Februarie kry pensioenarisse afslag!

3 Slaapkamers
2 Badkamers
Braaikamer
Dierevriendelik
Rolstoelvriendelik
Wifi
24 uur wagte

Loop afstand na see, seefront en lagoon.

Welkom by Malva-lekke. Kom geniet hierdie ruim gesinsvriendelike huis. Geleë in die hartjie van Hartenbos binne die Tuin...
12/12/2024

Welkom by Malva-lekke. Kom geniet hierdie ruim gesinsvriendelike huis. Geleë in die hartjie van Hartenbos binne die Tuinroete. Loopafstand na die hoofstrand en die strandmeer. 'n Klipgooi weg van die Amfiteater waar verskeie konserte en geleenthede gehou word. Hierdie eiendom is rolstoel- en troeteldiervriendelik. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom bestaan ​​uit 3 ruim slaapkamers met pragtige natuurlike lig. 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, en die derde kamer met 2 stelle stapelbeddens. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea en braaikamer, wat jou regmaak vir lekker vermaak. Die leefruimte is rolstoelvriendelik en word geakkommodeer deur 'n oprit vir maklike toegang.

04/10/2015

Address

156 Port Natal Avenue
Hartenbos
6500

Telephone

+27844317568

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malva-lekke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share