Susan's Travel Blog

Susan's Travel Blog Travel the world. Fill your suitcase with treasures.

Bestellings: Loxton Pasteie - AFLEWERING 10 September 2026. HartenbosVan die vrieskas na die oond.10 PAKSkaapSkaapkerrie...
31/08/2026

Bestellings: Loxton Pasteie - AFLEWERING 10 September 2026. Hartenbos
Van die vrieskas na die oond.
10 PAK
Skaap
Skaapkerrie
Peper
Wild
Wild Kerrie
Gemengde pak (2-2 van bogenoemde)

4 x 200g pak
Skaap
Skaap kerrie
Wild

800g
Skaap
Wild

Optel punte:
BOK KOORS VOORBAAI
Karookraal Hartenbos.
Monte Christo parkeerarea
Whatsapp
Susan Bonnet
082 825 3463

The Golden Mug Coffee Shop in Voorbaai, Mosselbaai.  Lekker resepte uit Namibie!!!!Die wortelkoek is my persoonlike guns...
28/08/2026

The Golden Mug Coffee Shop in Voorbaai, Mosselbaai. Lekker resepte uit Namibie!!!!
Die wortelkoek is my persoonlike gunsteling!!
Christelle Kirsten

28/08/2026

Bokkoors Klere en Bybehore - Grootste verskaffers van Sniper, Wildebees, Jeep en Rinkhals klere. Jagbybehore onder ander Rudoloh Optics ook beskikbaar. BOK KOORS

The Golden Mug - oorkant Pet @ Pool in Voorbaai, Mosselbaai naby Langeberg Mall. Ek het vanoggend oppad Langeberg Mall t...
13/08/2026

The Golden Mug - oorkant Pet @ Pool in Voorbaai, Mosselbaai naby Langeberg Mall.
Ek het vanoggend oppad Langeberg Mall toe gou by The Golden Mug gestop vir ietsie lekker. Die uiteinde was 'n hele ontbyt - French toast met avokado, spek en kaas en 'n lekker warm cuppaccino!!! Dit was heerlik!!! 'n MOET vir nog 'n koue dag!! Dankie Christelle Kirsten

BOK KOORS  Voorbaai Mosselbaai.
13/08/2026

BOK KOORS Voorbaai Mosselbaai.

Ek het vir ChatGPT gevra waar is die Beste Winkel vir Jagklere in die Tuinroete.
Dit was die antwoord!!!

As jy spesifiek op soek is na jagklere in die Tuinroete, sal ek die volgende aanbeveel:

Bokkoors Hunting Clothes and Accessories (Mosselbaai) – Spesialiseer in jagklere en jagbykomstighede met 'n sterk fokus op kwaliteit jagdrag en persoonlike diens.

As jou fokus hoofsaaklik jagklere is, is Bokkoors waarskynlik die beste.

So, Waarvoor wag jy?

061 508 6488
12B Via Appie Straat
Die Voorbaai
Mosselbaai
www.bokkoors.co.za
Payflex betaling beskikbaar!!!

Die verskoning "Ek is te vêr van Hartenbos af" tel nie vir Leana MH Liebenberg nie!  Sy bied AANLYN klasse OOK aan!!!
13/08/2026

Die verskoning "Ek is te vêr van Hartenbos af" tel nie vir Leana MH Liebenberg nie! Sy bied AANLYN klasse OOK aan!!!

LOXTON PASTEIE!Wat eet mense op koue wintersdag!!! Kerrie Skaap pasteie vars vanaf Boer Melt en Nicolette se plaas by Lo...
09/08/2026

LOXTON PASTEIE!
Wat eet mense op koue wintersdag!!! Kerrie Skaap pasteie vars vanaf Boer Melt en Nicolette se plaas by Loxton.

Loxton Pasteie van die vrieskas na die oond/airfryer en jy het 'n ete binne 15 minute.

Skaap, Skaap kerrie, Skaap peper, Wild
Beskikbaar by:
Karookraal Hartenbos
BOK KOORS Voorbaai

Stuur maar vir my asseblief 'n whatsapp by 082 825 3464🙏

Groete
Susan Bonnet

05/08/2026

My dorp, Hartenbos!

04/08/2026

Loxton Pasteie - Augustus 2026
Loxton Pasteie van die vrieskas na die oond/airfryer en jy het 'n ete binne 15 minute.

Skaap, Skaap kerrie, Wild, Wild kerrie, Skaap peper

Bestellings vir die nuwe maand van Augustus is oop. Boer Melt van Loxton besoek ons iewers tussen 5-8 Augustus 2026. Datum sal presies aangekondig word nader aan die tyd.

Gemengde pasteie (10 pak) wel nog beskikbaar onmiddelik.

Stuur maar vir my asseblief 'n whatsapp.🙏

Aflewering:

Karookraal Hartenbos
Bokkoors Voorbaai
Monte Christo parkeer area

Susan Bonnet
082 825 3464

Address

Hartenbos
6520

Telephone

+27828253464

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Susan's Travel Blog posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share