31/07/2026
🌊 Ons Verhitte Swembad is OOP! 💦
Dis tyd om in te spring en die water te geniet!
🎟️ Swemkaartjies is ook beskikbaar in 10-, 20-, 40- en 60-sessie opsies. Koop jou swemkaart by die Kantoor, Verhitte Swembad of Pretpark.
Ons sien uit daarna om jou by die swembad te verwelkom! 💙
---------------------------‐-------------------------------------
🌊 Our Heated Pool is OPEN! 💦
It's time to dive in and enjoy the water!
🎟️ Swimming passes are available in 10, 20, 40 and 60-session options. Purchase your pass at the Reception Office, Heated Pool, or Amusement Park.
We look forward to welcoming you to the pool! 💙