Lekker Bly in Hartenbos

Lekker Bly in Hartenbos Holiday Rentals / Vakansie Verhuring

22/04/2026

Nog oop plek vir die Junie/Julie vakansie @ R1200 per nag slaap 6

Pigeons @ The Point... it never gets old... As jy in Mosselbaai kom kuier... maak seker jy gaan groet die πŸ•Š
18/04/2026

Pigeons @ The Point... it never gets old...

As jy in Mosselbaai kom kuier... maak seker jy gaan groet die πŸ•Š

15/03/2026
Lekker kuiers in Hartenbos!! van den HeeverπŸ“ Plekke om te besoek Beste roosterkoek en meer πŸ₯™
12/03/2026

Lekker kuiers in Hartenbos!!
van den Heever

πŸ“ Plekke om te besoek

Beste roosterkoek en meer πŸ₯™

Braai... slaai en Hartenbos!!!Beste plek om te wees hierdie Maart/April vakansie as die begin van 2026 vir jou gerol het...
22/02/2026

Braai... slaai en Hartenbos!!!

Beste plek om te wees hierdie Maart/April vakansie as die begin van 2026 vir jou gerol het!

Hardus van den Heever
Christine van Zyl
Leatitia Fourie

01/02/2026

Ek het nog ander eenhede beskikbaar op navraag

Stuur n whatsapp met datums vir pryse en fotos πŸŒžπŸ–πŸŒŠ

Hierdie "lekker" woonstel is beskikbaar vir Paas(na)week vir n spesiale tarief van R3000 per nag vir 6 persone!! Bespree...
17/01/2026

Hierdie "lekker" woonstel is beskikbaar vir Paas(na)week vir n spesiale tarief van R3000 per nag vir 6 persone!!

Bespreek vanaf 27 Maart tot 7 April 2026 om te kwalifiseer vir hierdie spesiale tarief!

3 slaapkamers
2 badkamers
Kombuis
Sitkamer
Binne braai stoep area
Skadunet parkering
800 m ongeveer vanaf die Seefront
300 m vanaf die markie

Kontak 082 465 5592 om beskikbaarheid te bevestig

16/01/2026

Lion's Creek Valley Boutique Distillery...

Met n heerlike Gin tasting.... mampoer... milkshake tasting vir die jong span en soveeeeeeel meer!!!
16/01/2026

Met n heerlike Gin tasting.... mampoer... milkshake tasting vir die jong span en soveeeeeeel meer!!!

Address

Swellendam Laan
Hartenbos
6520

Telephone

+27824655592

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker Bly in Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lekker Bly in Hartenbos:

Share