
09/07/2025
Bush Lodge
BUSHBABY LODGE
Kom geniet die pragtige natuurskoon in die BOS. Geleë teen parkland en bedek met groot inheemse bome en pragtige wildlewe en voëls.
- Twee heeltemal onafhanklike volledige toegeruste selfsorg eenhede.
- Een x 3 bed.
- Een x 6 bed.
- Lugreëling in alle vertrekke.
- Enkel verdieping met patios vanwaar julle die wild kan besigtig.
- Kom geniet die nagapies en nag geluide om 'n kampvuur.
- Gratis Wifi en skoonmaak diens.
- Inverter / Battery bystand.
- Splash pool
- Elke eenheid het sy eie privaat kampvuur/braai en wild voer area.
- Veilig - elke eenheid het sy eie alarm stelsel.
- Puik afslag as jy albei eenhede bespreek - max 9 persone.
- Kyk gerus na ons fb blad "Bushbaby lodge in Marloth Park"
VIR 'N KWOTASIE - clik HIER: https://form.jotformpro.com/form/33491818193966
Tel/WApp: 082 553 5263
www.bush-babylodge.co.za
[email protected]