RiebensTravel

RiebensTravel Travel Agency specialising in providing travel services to Businesses and Visitors in the Hessequa R

26/04/2019
Budget Motel Accommodation.Two rooms available 1 x Double room and Twin room with a kitchen, bathroom and save secure pa...
11/01/2018

Budget Motel Accommodation.

Two rooms available 1 x Double room and Twin room with a kitchen, bathroom and save secure parking at the back of the yard. Quite a big yard for self entertainment.

Accommodation goes from R150.00 per person per night with a full room which can accommodate up to 2 people.
Room Prices:
Double room = R300.00 per night.
Twin room = R250.00 per night
Book your room now to avoid any disappointment at the last minute.

For anymore further enquirers or to book now please contact me at 028 722 1068 / 084 775 9746 or Email: [email protected]

07/06/2017

Enige iemand wat goed met die hand maak soos "Crafts" en `n inkomste wil verdien...

Kontak my by die Heidelberg Toerisme Kantoor
Tel: 028 722 1068
Sel: 074 900 4824
πŸ“ΏπŸ”– πŸ€—

08/02/2017

Heidelberg Giant Pumpkin Festival
Saturday 25 March 2017
Tickets now available at the HEIDELBERG TOURISM OFFICE 14 EKSTEEN STREET.
ONLY R60.00pp
OX / BEEF ON PANINI, ADMISSION TO LIVE MUSIC, BAR AND REFESHMENTS
Contact me 028 722 1068 / 074 900 4824
for your ticket.
Please do`t miss out on it.

19/07/2016

Wim Vorster Toneelskool in samewerking met Heidelberg Biblioteek bied aan SKRIKKEL op Maandag 8 Augustus in die Heidelberg Stadsaal almal is welkom om die vertoning by te woon slegs teen R25.00 vir Volwassenes en R10.00 vir Kinders.

NEEM KENNIS: Bring eie eet - en drinkgoed (piekniek) sop en broodjies te koop.

Vermaak vir die hele gesin!

Kaartjies beskikbaar by die biblioteek
Onbespreekte sitplekke.

06/07/2016

Die Mini Indaba wat gehou was in Mosselbaai op die 26-28 Mei 2016 (waar ons n uitstalling gehou het van die verskeie talente van ons dorp met verskeie versnapperings) kan ons dus se en sien dat dit `n groot sukses was omdat baie meer verbygangers nou ons dorp kom besoek asook terugvoering was aan ons gegee deur verskeie instansies dat omtrent 5 toer busse die afgelope tyd by verskeie instansie kom kuier het hier in ons dorp Heidelberg.

Heidelberg Proe Bietjie Kunstefees weer tyd vir Heidelberg se Talente.Dans, Drama, Jeug, Musiek, Talent en Komedie.
10/06/2016

Heidelberg Proe Bietjie Kunstefees weer tyd vir Heidelberg se Talente.
Dans, Drama, Jeug, Musiek, Talent en Komedie.

Heidelberg Proe Bietjie Kunstefees is alweer op hande. Kaartjies is beskikbaar vir minder as R100.00 dus kan al die shows bygewoon word. Pretvol en vol talent is Heidelberg.

Kaartjies kos R5, R10, R20 en R30.

Grahamstown National Arts Festival Programme for 30 June  - 10 July 2016 arrived in Heidelberg at Riebenstravel. Heidelb...
02/06/2016

Grahamstown National Arts Festival Programme for 30 June - 10 July 2016 arrived in Heidelberg at Riebenstravel. Heidelberg Tourism and Info

A little Change at Riebenstravel Heidelberg Tourism and Info Office. We date back to History and Talent today.
30/05/2016

A little Change at Riebenstravel Heidelberg Tourism and Info Office. We date back to History and Talent today.

Travel Mossel Bay Mini Indaba ons eie dorp HEIDELBERG met vele talente. Ons dorp het baie talente as wat enige iemand oo...
27/05/2016

Travel Mossel Bay Mini Indaba ons eie dorp HEIDELBERG met vele talente. Ons dorp het baie talente as wat enige iemand ooit kan d**k. Verbygangers weet nou presies wat ons dorp hul kan bied so kom ons maak ons self reg vir vele besoekers opsoek na ons dorp se fantasies produkte.

19/05/2016

Travel Mossel Bay 26 -28 May 2016

`n Uitstalling van die Hessequa area se produkte word volgende week die 26 & 27 May in Mossel Bay gehou en ons as Heidelberg Tourism and Info vat n paar van Heidelberg se produkte saam om te gaan bemark in Mossel Bay.

Ons gaan bietjie ons dorp met vele talente bemark!

15/04/2016

Once again RiebensTravel was able to help people from Germany (HEIDELBERG) with the back ground of our town Heidelberg. We were also able to help them with their journey to Montagu Ashton by providing them Maps and explain the road which to take. We also made sure that the Cogmanskloof (R62), Montagu - Mountain Passes was opened due to the pass being close between 11 and 1 during the day.

Address

50 Eksteen Street
Heidelberg
6665

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RiebensTravel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to RiebensTravel:

Share

Category