22/10/2026
Staan 'n kans om 'n diepsee charter vir TWEE te wen wanneer jy boek by ons eenhede tussen die 15de Desember 2026 tot die 13de Januarie 2027.
Daar is net 4 eenhede oor!!
Van 4 slaap eenhede na 6 slaap eenhede. Ons is 100m van die strand af, met 'n winkeltjie op die perseel. Met iets van alles! Ideaal vir 'n gesin.
Meer inligting oor ons Charter pryse:
Charters begin by R1200 per persoon.
Ingesluit is aas, tackle en toerusting wat deur die skipper voorberei is, asook lewendige aas.
Al wat jy moet saambring is kos, water, 'n hoed en 'n geldige visvang lisensie.
Die wenners sal die 23ste Desember aangekondig word. Die koepon sal geldig wees tot en met die 15de Januarie.
Moenie die kans mis om groot vis te vang nie!! π£
Vir meer inligting oor ons charters, skakel 074 561 9325
Vir meer inligting oor ons eenhede, skakel 082 355 5675 vir fotos, pryse en beskikbaarheid.
www.gouritsfishing.co.za
www.gourits.co.za